Balgowan Akkommodasie by Edi's Bratwurst Sausage Restaurant and B&B | LekkeSlaap
+42
+42

Edi's Bratwurst Sausage Restaurant and B&B

22 resensies
Gastehuis
  • Vanaf R750 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van die R103 en die D182, Balgowan, 3275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Edi's Bratwurst Sausage Restaurant and B&B is in die prentjiemooi Cavershamvallei in KwaZulu-Natal se Middellande geleë, en bied ’n sonderlinge kombinasie tussen Duitse styl en moderne plaasverblyf. Edi's is ideaal in die hartjie van Middellande geleë naby verskeie trou-venues, gholfbane en ander besienswaardighede.

Verblyf word in 3 binnehofkamers en 2 kothuis gebied. Elke binnehofkamer het ’n en suite-badkamer en klein stoepie en beskik oor tee- en koffiemaakgeriewe. Elektriese kombers word op versoek voorsien. Elke kothuis is toegerus vir selfsorg en het ’n stoep- en braai-area. Ontbyt word in die eetarea bedien wat ’n uit oor Cavershamvallei bied. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek en die restaurant op die perseel.

Gewilde besienswaardighede in die omliggende area sluit in Swissland Cheese, Notthingham Road Brewing Company, Piggly Wiggly Koffiewinkel, Nelson Mandela Capture Site, Midmardam, asook verskeie unieke winkels, die Middellandse Meander. Balgowan en Curry's Post is gewilde troubestemmings.

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kroeg
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Engels
  • Duits

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 22 resensies vir Edi's Bratwurst Sausage Restaurant and B&B
Netheid
4.5/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.2/5

Ligging

  • Hoek van die R103 en die D182, Balgowan, 3275, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Edi's Bratwurst Sausage Restaurant and B&B het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van die R103 en die D182, Balgowan, 3275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAzjfkWcJq1lj6w4yS84fyvuzBVJFBsXAXcsyEp9MTlS8wPjZiur?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R750  per nag (vir 2 persone) 22 5 1 5 Corner of R103 and D182 Balgowan 3275 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.410591300184 30.087475776672
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za