Menlopark Akkommodasie by Edison Corner Apartment | LekkeSlaap
+7

Edison Corner Apartment

8 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 8 resensies vir Edison Corner Apartment
Netheid
4.9/5
Diens
4.4/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Chris B - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chris B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese, skoon en baie oulike plek.

Ons sal weer hier gaan oorslaap. Pragtig en netjies. Loopafstand na Greenlyn Village Centre met restaurante. Ek sal Edison Corner Apartment aanbeveel.

Edison Corner Apartment's terugvoer

Baie dankie Chris.

Edison Corner Apartment
Keith W - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Keith W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie waarde vir lekker verblyf.

'n Veilige ligging met goeie waarde vir geld.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Good value for great stay.

A safe, secure location with great value for money.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Edison Corner Apartment's terugvoer

Thank you, Keith! Enjoy the rest of your trip.

Edison Corner Apartment
Mary-ann S - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mary-ann S

Wat 'n gemaklike, netjies ingerigte verblyfplek. Meer as genoeg spasie.

Ek sal beslis weer hier kom bly. Hoewel ons meestal net oornag het, was hierdie plekkie perfek geleë vir ons doel. Sekuriteit was uitstekend en die ontvangs was flink en vriendelik. Die kamer is ruim met wit linne, en heel modern ingerig met als wat ons nodig gehad het. Parkering was gerieflik en die toegang tot die huis gemaklik. Dit was heerlik om op 'n koue aand in te stap en die die verwarmer is aangeskakel en die wit handdoeke lê en wag op jou bed. Stortgeriewe was uitstekend en daar is netjiese toiletgeriewe. Ek het my plekkie gevind vir my kuiers in Menlopark. Waarde vir geld.

Edison Corner Apartment's terugvoer

Baie dankie vir 'n mooi resensie! Ons hoop om julle weer te ontvang.

Edison Corner Apartment
Marius V - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marius V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal beslis weer gebruik maak van die verblyf.

Was perfek sentraal geleë vir ons doeleindes. Naby lekker restaurante. Daar is 'n klein yskassie wat baie gehelp het in die hitte. Stort kry beslis 5/5! Ons het dit regtig geniet om daar oor te bly.

Edison Corner Apartment's terugvoer

Dankie vir die mooi reseni, kom gerus weer.

Edison Corner Apartment
Len H - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Len H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kort 'n braaiplek.

Geen probleem met eenheid vir sakebesoek.

Lisa P - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisa P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike verblyf! Sentraal geleë.

Edison Corner kry al die regmerkies reg! Dit is veilig, mooi ingerig en goed uiteengesit! Die veiligheid en ligging naby hoofweë, asook naby aan winkelsentrums en restaurante is perfek. Vinnige internet is groot pluspunt vir sakereisigers en Showmax weer vir diegene wat rustig in Pretoria wil tyd spandeer.

Edison Corner Apartment's terugvoer

Dankie vir die mooi resensie. Kuier gerus weer.

Edison Corner Apartment
Hanlie S - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie S
Besigheidsreis

Had a nice stay.

Room was clean and tidy. Would be nice if there could be ordinary tea and not lemon tea.

Edison Corner Apartment's terugvoer

Dankie Hanlie! Kom kuier gerus weer.

Edison Corner Apartment
Hannelise V - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelise V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi en luuks ingerig en veilig.

Die verblyf het aan al ons verwagtinge voldoen - prys, ligging, veilig en absoluut pragtig ingerig. Die eienaar het ook tot ons redding gekom toe ons motor se battery die oggend pap is na ons die ligte van ons huurmotor aan vergeet het.

Edison Corner Apartment's terugvoer

Dankie vir die mooi resensie. Ons is bly dat julle tevrede was. Kom kuier gou weer.

Edison Corner Apartment
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Thomas Edison-straat 65, Menlo Park, 0081, Gauteng
  • Geen kinders onder 6
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5BpNczA2VBzdVUrRZXfJJ2YyoqFpYL8YfOxINkiKgI6hwsogZY?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R600  per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 65 Thomas Edison Street Menlo Park 0081 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.769895 28.255468
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za