Winburg Akkommodasie by Eerste Pastorie | LekkeSlaap
+19

Eerste Pastorie

24 resensies
Gastehuis
  • Vanaf R580 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jan Coetzer-straat 24, Winburg, 9421, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Eerste Pastorie is 'n gastehuis wat deur die eienaar bestuur word en bied 'n gaste-eenheid in Winburg. Dis naby 'n paar winkels en ander geriewe in die dorp.

Die eenheid het 'n aparte ingang en parkeerplek. Daar is 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 1 badkamer met 'n bad. Die eenheid het ook 'n leefarea met 'n kaggel en 'n TV met sekere OpenView HD-kanale.

Die kombuisie het eetgerei, breekware, 'n yskassie, mikrogolf, broodrooster en koffie- en teemaakgeriewe. Die leefarea lei na 'n privaat stoep met sitplek.

'n Heerlike Engelse ontbyt is by die tarief ingesluit. Aandete kan vooraf gereël word teen 'n ekstra koste.

Die perseel het geslotekringtelevisie en veiligheidshekke. Eerste Pastorie is naby banke, dokters, apteke en 'n OK-supermark.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 24 resensies vir Eerste Pastorie
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Jan Coetzer-straat 24, Winburg, 9421, Vrystaat
  • Gaste dink Eerste Pastorie het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R580
per nag (plek vir 2)

Sien meer verblyf in

Winburg Vrystaat
Vanaf R580
per nag (plek vir 2)
Vanaf R580
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jan Coetzer-straat 24, Winburg, 9421, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6714f91fca5f8635bba80ec69399da7784b34f6477435e7506c6920518b8a13f2c2a681e0c072d1c756996eb980d2595f5f8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R580  per nag (plek vir 2) 24 5 1 5 24 Jac Coetzer Street Winburg 9421 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -28.520306390919 27.012412873219
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za