by EersteBosch | LekkeSlaap
+75

EersteBosch

Selfsorg
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Annandaleweg 24, Plaas Welmoed 468ptn9, Stellenbosch, 7599, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 080 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

EersteBosch se kothuise is op 'n klein 9 ha-plaas wat deur ’n familie besit word. Daar is 3 ha-Sauvignon Blanc-wingerde en perdestalle. Die plaas is tussen Stellenbosch en Somerset-Wes, net 26 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe.

Die verblyf beskik oor 3 kothuise wat die Eenslaapkamerkothuis, die Small Cosy Kothuis en die Plaashuis insluit. Die Eenslaapkamerwoonstel het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Hierdie eenheid het 'n stoep en dit is naby die gemeenskaplike swembad. Die eenheid het ook 'n leefarea met gemaklike banke, 'n kaggel, TV en 'n kombuis wat volledig toegerus is.

Die Small Cosy Kothuis het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Hierdie eenheid het 'n kombuisie met 'n tweeplaat-gasstoof, mikrogolfoond, kroegyskassie, eetgerei en breekware.

Die Plaashuis beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, asook 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Daar is ook braai- en bomageriewe en 'n houtvuurwarmbad.

EersteBosch is ideal vir gaste wat hou van stap, hardloop en fietsry en dit kan op die buurplase geniet word. Aktiwiteite op die plaas sluit in om deur die wingerde te stap en fiets te ry op die verskeie beskikbare roetes.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 8 resensies vir EersteBosch
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Annandaleweg 24, Plaas Welmoed 468ptn9, Stellenbosch, 7599, Wes-Kaap
  • Gaste dink EersteBosch het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 080
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 080
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Annandaleweg 24, Plaas Welmoed 468ptn9, Stellenbosch, 7599, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAce207ac6672b7c1e3cbcdf91acfb9da9ebd8440df54e9c2bba35de7ed78681ebee4d5128ec9b46264e6b04fa8338b36a1ab4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 080  per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 24 Annandale Road Plaas Welmoed 468ptn9 7599 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.988974740904 18.776396965939
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem