Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

EersteBosch

  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Annandale-pad 24, Plaas Welmoed 468ptn9, Stellenbosch, 7599, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 280 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

EersteBosch se kothuise is op 'n klein 9 ha-plaas wat deur ’n familie besit word. Daar is 3 ha-Sauvignon Blanc-wingerd en perdestalle. Die plaas is tussen Stellenbosch en Somerset-Wes, net 26 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe.

Verblyf is beskikbaar in 3 kothuise wat die Eenslaapkamerkothuis, die Small Cosy-kothuis en die Plaashuis insluit. Die Eenslaapkamerwoonstel het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Hierdie eenheid het 'n stoep en dit is naby die gemeenskaplike swembad. Die eenheid het ook 'n leefarea met gemaklike rusbanke, 'n kaggel, TV en 'n kombuis wat volledig toegerus is.

Die Small Cosy-kothuis het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Hierdie eenheid het 'n kombuisie met 'n tweeplaat-gasstoof, mikrogolfoond, yskassie, eetgerei en breekware.

Die Plaashuis beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Daar is ook braai- en bomageriewe en 'n houtvuurwarmbad.

EersteBosch is ideaal vir gaste wat hou van stap, draf en fietsry en dit kan op die buurplase gedoen word. Aktiwiteite op die plaas sluit verskeie fietsryroets in en gaste kan ook lekker deur die wingerd gaan stap.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 24 resensies vir EersteBosch
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Adriaan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Jaar gelys 2

Ligging

  • Annandale-pad 24, Plaas Welmoed 468ptn9, Stellenbosch, 7599, Wes-Kaap
  • Gaste dink EersteBosch het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 280
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 280
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Annandale-pad 24, Plaas Welmoed 468ptn9, Stellenbosch, 7599, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAce207ac6672b7c1e3cbcdf91acfb9da9ebd8440df54e9c2bba35de7ed78681ebee4d5128ec9b46264e6b04fa8338b36a1ab4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 280 per nag, vir 2 mense 24 5 1 5 24 Annandale Road Plaas Welmoed 468ptn9 7599 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-17:00 10:00 -33.988974740904 18.776396965939
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem