LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Egerton Manor | LekkeSlaap
+21

Egerton Manor

13 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cochrane-weg 42, Ladysmith, 3370, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 210 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Gerieflike, goed toegeruste akkommodasie waar jy 'n rustige nag sal geniet. Ervaar 'n regte huis weg van huis gevoel waar jy vriendskappe binne 'n paar uur sal vorm. Al die kamers het lugversorging en sy eie DStv-dekodeerder.

Dit is sentraal in die middel van Ladysmith geleë en is maklik toeganklik.

Heerlike kos: Pierre is 'n ervare kok en maak elke maaltyd 'n fynproewersfees. Hy is nie bang om nuwe idees te probeer nie. Vra hom oor die bekende KwaZulu-Natal-styl kerries. Bespreek vooruit om in die fees te deel.

Veilig: Kikay, ons getroue Franse Poedel, is 24/7 aan diens en beskerm die perseel van ongewensde elemente. As sy nie daar is nie, is daar 'n nagwag saans aan diens. Egerton Manor is in 'n veilige buurt geleë en bied onderdak-parkeerplek, 'n afstandbeheerde ingang en veilige omheining.

Opsionele ekstras: Ons woon al die grootste deel van ons lewens in Ladysmith en ken die gebied goed. Ons kan jou help om begeleide toere te reël, 'n piekniek te gaan hou en skilderagtige uitstappies na die Drakensberge te onderneem. Vra net en ons sal ons bes doen om jou te help.

Op ons deurdrumpel is daar 'n gholfbaan, verskeie Anglo Boere-oorlogvelde, Wêrelderfenisgebied, die Drakensberge en 'n paar interessante restaurante.

Jou gasheer en gasvrou, Pierre en Sorika Massyn, verwelkom jou graag by ons herehuis.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • DVD-speler
  • Witborde
  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 13 resensies vir Egerton Manor
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Cochrane-weg 42, Ladysmith, 3370, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Egerton Manor het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 210
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 210
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cochrane-weg 42, Ladysmith, 3370, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDIwNzExZWUyLWY3MWYtNGViYS05MGNmLWQ4YzljMDI5NmZjNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 210  per nag (vir 2 persone) 13 5 1 5 42 Cochrane Road Ladysmith 3370 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -28.54643464923 29.777466058731
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!