Ladysmith Akkommodasie by Egerton Manor | LekkeSlaap
+21

Egerton Manor

13 resensies
Gastehuis
2-Enkelbedkamer
Vanaf R1 210
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 2 x Enkelbed / Driekwartbed
  • Lees meer
Beskrywing

Ons bied 6 en suite-kamers met 2 enkelbeddens elk met DStv, lugversorging en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Ontbyt. Doen navraag oor tariewe wat ontbyt uitsluit.

Belasting en Ekstras

Aandetes oor weeksdae op versoek: R250.00 per persoon. Ontbyt teen R60 per volwassene en R30 per kind onder 10 jaar

Kansellasiebeleid - Pasgemaak

Beleid t.o.v. kansellasie of nie opdaag nie:

0 - 7 dae voor inklokdatum: 0% verblyfkoste en 100% deposito terugbetaalbaar.
8 - 14 dae voor inklokdatum: 25% verblyfkoste en 100% deposito terugbetaalbaar.
15 - 28 dae voor inklokdatum: 50% verblyfkoste en 100% deposito terugbetaalbaar.
29 dae of meer voor inklokdatum: 100% verblyfkoste en 100% deposito terugbetaalbaar.

Gesinskamer
Vanaf R1 430
per eenheid
  • Plek vir 4 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 2 x Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kamer het 2 dubbelbeddens en 'n en suite-badkamer. Geriewe sluit lugversorging, DStv en tee en koffie in.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
2 xDubbelbed
Tariewe
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Gedeelde dstv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Slegs kamer

Belasting en Ekstras

Aandetes oor weeksdae op versoek: R250.00 per persoon. Ontbyt teen R60 per volwassene en R30 per kind onder 10 jaar

Kansellasiebeleid - Pasgemaak

Beleid t.o.v. kansellasie of nie opdaag nie:

0 - 7 dae voor inklokdatum: 0% verblyfkoste en 100% deposito terugbetaalbaar.
8 - 14 dae voor inklokdatum: 25% verblyfkoste en 100% deposito terugbetaalbaar.
15 - 28 dae voor inklokdatum: 50% verblyfkoste en 100% deposito terugbetaalbaar.
29 dae of meer voor inklokdatum: 100% verblyfkoste en 100% deposito terugbetaalbaar.

Selfsorg-eenheid
Vanaf R1 595
per eenheid
Beskrywing

Selfsorg-eenheid met 2 kamers, elk met 'n driekwartbed of 2 enkelbeddens. Daar is 'n kombuisie en badkamer met toilet en stort. Ander geriewe sluit in lugversorging, DStv en tee- en koffiemaakgeriewe in.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Gedeelde dstv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg

Belasting en Ekstras

Aandetes oor weeksdae op versoek: R250.00 per persoon. Ontbyt teen R60 per volwassene en R30 per kind onder 10 jaar

Kansellasiebeleid - Pasgemaak

Beleid t.o.v. kansellasie of nie opdaag nie:

0 - 7 dae voor inklokdatum: 0% verblyfkoste en 100% deposito terugbetaalbaar.
8 - 14 dae voor inklokdatum: 25% verblyfkoste en 100% deposito terugbetaalbaar.
15 - 28 dae voor inklokdatum: 50% verblyfkoste en 100% deposito terugbetaalbaar.
29 dae of meer voor inklokdatum: 100% verblyfkoste en 100% deposito terugbetaalbaar.

Vanaf R1 210
per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cochrane-weg 42, Ladysmith, 3370, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDIwNzExZWUyLWY3MWYtNGViYS05MGNmLWQ4YzljMDI5NmZjNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 210  per nag (vir 2 persone) 13 5 1 5 42 Cochrane Road Ladysmith 3370 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -28.54643464923 29.777466058731
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za