EightTwoNine on Codonia

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

EightTwoNine on Codonia bied selfsorgverblyf in die Moot, 'n pragtige woonbuurt in Pretoria met asemrowende uitsigte op die Magaliesberge. Dié gastehuis is die ideale keuse vir 'n reisiger. Dit is 'n intieme oornagplek in 'n rustige woonbuurt-atmosfeer naby sake-, vermaaklikheids- en mediese geriewe en venues. EightTwoNine on Codonia bied persoonlike en hoë gehalte diens aan alle gaste.

Dié gastehuis bied verblyf in 3 individueel versierde slaapkamers, elk met sy eie badkamergeriewe. Elke kamer is toegerus met lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n haardroër, kluis en tee- en koffiemaakgeriewe. Gratis beperkte WiFi word voorsien.

Daar is 'n gemeenskaplike kombuis, eetkamer, leefarea en 'n braai-area. Die kombuis is ten volle toegerus met 'n vierplaatstoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, ketel, broodrooster, potte en panne, skoonmaakmiddels en 'n wasmasjien. Veilige parkeerplek vir 4 voertuie is op die perseel beskikbaar.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na EightTwoNine On Codonia gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R700 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false