Stellenbosch Sentraal Akkommodasie by Eikehoff # 21 | LekkeSlaap
+20

Eikehoff # 21

1 resensie
Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 500 R1 350 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Eikehoff # 21 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamerwoonstel met 'n balkon. Die woonstel is in die hartjie van Stellenbosch met Basic Bistro oorkant die pad en verskeie ander restaurante nabygeleë.

Dié woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en stortgeriewe. Die woonstel beskik oor 'n oopplan-kombuis, -leefarea en 'n eetarea. Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof en 'n mikrogolfoond toegerus en die leefarea het 'n eetarea en 'n sitarea met 'n TV en sekere DStv-kanale. Die leefarea lei na 'n balkon met stoepmeubels en braaigeriewe.

Gaste het toegang tot veilige kelderparkeerplek vir 1 voertuig. Die area het verskeie winkels, museums, restaurante en kafees.

Slaapplek

’n Bespreking by Eikehoff # 21 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Eikehoff # 21
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Kerkstraat, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Eikehoff # 21 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R1 500
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 4)
was R1 500
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA02PwX11EgPbP0yMW6dMgGUYWGZrD4vbyycizOt3Cz7TDHTu596?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 500, nou Vanaf R1 350  per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 Church Street Stellenbosch 7600 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-17:00 10:00 -33.937801935165 18.861772707549
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za