LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Eikehoff # 21 | LekkeSlaap
+20

Eikehoff # 21

1 resensie
Selfsorg

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Eikehoff # 21
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Karen V - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen V
Saam met vriende

Baie luuks en baie sentrale ligging. Dekor is stunning, gasvrou baie vriendelik en behulpsaam en dis baie veilig.

Ons is vriendelik en op tyd ontvang en die gasvrou het moeite gedoen om te reël dat ons ons bagasie vroeër in die woonstel kon los. Vertrekke baie ruim, uitstekende dekor en baie baie luuks. 'n Mens voel regtig bederf as jy daar bly en ons was jammer ons moes teruggaan huis toe. Sal beslis weer daar kom bly.

Eikehoff # 21's terugvoer

Beste Karen, baie dankie vir jou vriendelike terugvoering. Ons het dit werklik geniet om julle te huisves in die tydjie wat julle kom kuier het hier in Stellenbosch. Ons hoop om julle gou weer te kan akkommodeer.
Groete
Marquerite

Eikehoff # 21
was R1 500
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 4)
was R1 500
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 4)
was R1 500
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAY3PVMsUwkLMwDIeUZpUvZwYoAzybfX1Vo8taLuxNjm7bdh4URV?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 500, nou Vanaf R1 350  per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 Church Street Stellenbosch 7600 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-23:00 10:00 -33.937801935165 18.861772707549
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!