LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Eikehoff # 21 | LekkeSlaap
+20

Eikehoff # 21

1 resensie
Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel hieronder, hef die instansie ook 'n eenmalige R 500 skoonmaakfooi per bespreking.

Prys sluit in
Eikehoff # 21
Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Huisreëls

- Respekteer asb die bure. Luidrugtige partytjies of geleenthede word nie op die stoep waar die braai is toegelaat nie.
- Indien gaste van hierdie geriewe gebruik maak, moet hulle seker maak dat die braaigeriewe afgeskakel word na gebruik. Geen geraas na 22:00 nie.
- Respekteer asb. die eienaar se eiendom. Indien enige glase breek, moet ons in kennis gestel word, sodat ons dit kan vervang. Geen fooi word gehef nie, tensy daar skade is.
- Gaste moet die bestuur in kennis stel as die beddegoed of handdoeke nie na wense is nie. As daar iets op hulle gemors word wat 'n vlek kan los, moet gaste dit self probeer uithaal, of as dit nie moontlik is nie, die bestuur laat weet wanneer hulle vertrek, sodat dit na 'n professionele skoonmaakdiens gestuur kan word.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R 2500 moet direk aan die instansie betaal word.

was R1 500
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 4)
was R1 500
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 4)
was R1 500
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAY3PVMsUwkLMwDIeUZpUvZwYoAzybfX1Vo8taLuxNjm7bdh4URV?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 500, nou Vanaf R1 350  per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 Church Street Stellenbosch 7600 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-23:00 10:00 -33.937801935165 18.861772707549
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!