Eikenbosch Estate Home

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Eikenbosch Estate Home bied selfsorgverblyf op 'n veilige residensiële landgoed in Kuilsrivier, Kaapstad. Die perseel is die ideale basis om allerhande besienswaardighede in die Noordelike Voorstede en Kaapse Wynlande te besoek.

Dié vakansiehuis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en oopplan-leefareas. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer, en die tweede en derde slaapkamers het elk 'n dubbelbed en deel die tweede badkamer.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolf, oond, stoof en 'n ketel. Die huis het 3 leefareas waarvan een lugversorging en 'n TV met sekere DStv-kanale het. Die hoofleefarea bied toegang tot 'n vermaakarea met 'n braai-area en 'n swembad. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Die perseel is 23,5 km van Kaapstad Internasionale Lughawe en 36 km van Bloubergstrand en die middestad af.

Slaapplek

'n Bespreking by Eikenbosch Estate Home sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Verekombers
  •  Elektriese kombers
  •  Sitkamer
  •  Kluis

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  DVD-speler
  •  Internet
  •  Televisie

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Eikenbosch Estate Home gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 000 per nag (plek vir 3)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za