Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eikenhof Estate

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Marieta Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 4 resensies vir Eikenhof Estate
Netheid
4.5/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.3/5
Loré G - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Loré G

Familiereünie.

Pragtige plek. Baie mooi luukse kners en badkamers. Geen shower gel word verskaf. In kombuis was daar slegs 6 koffiebekers vir 8 gaste. Eikenhof moet 5 l-water verskaf vir elke dag van bespreking, maar ons het slegs een 5 l ontvang. Hulle beveel aan dat die water uit die kraan nie gedrink word nie. Ek beveel aan dat Eikenhof tinfoelie en Glad Wrap in die kas los vir gaste om te gebruik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sonja M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja M
Saam met vriende

Ons sal enige tyd weer in Eikenhof Estate tuisgaan.

Luukse verblyf, sentraal geleë en in 'n baie mooi omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Laila K - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Laila K
Saam met vriende

Amazing accommodation.

The house is amazing and the location is amazing. The house is surrounded by greenery and amazing views. The house is fully equipped and has everything you need. The Jacuzzi is awesome too. We absolutely loved our stay. The only thing that was missing was a TV in the communal area, other than that it was amazing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elizbe V - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizbe V
Gesin met tieners

Idillies

Die huis is luuks in 'n rustige plaasomgewing. Alles wat nodig is en net die beste. Net 'n klipgooi uit Kaapstad, maar voel glad nie soos stad nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tydelik onbeskikbaar
Tydelik onbeskikbaar
Tydelik onbeskikbaar
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Fischers-weg, Bottelary Hills, Stellenbosch Farms, 7600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe747157878a22d6df8d756b76fedda152a4664108fd774f0e4b491302a78aa345dd4f30690b25859b8045aee25f97efb0177?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80
Tydelik onbeskikbaar
4 5 1 5 Fischers Road Bottelary Hills 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 11:00 -33.915323056756 18.75348248214
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem