Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eingedi Retreat

Wildsplaas

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 24 resensies vir Eingedi Retreat
Netheid
4.4/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.3/5
Mario F - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mario F
Gesin met klein kinders

Baie om te sien daarbuite.

Pragtige sandsteen, veldblomme en wild.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eingedi Retreat se terugvoer

Hallo Mario

Baie dankie vir jou resensie. Ons is bly julle het dit geniet hier by ons op die plaas.
Ons hoop om julle weer te sien.

Groete
Qerner en Noleen

Eingedi Retreat
Charmodene L - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmodene L

Rustigheid met ’n avontuur.

Dis baie rustig met die wildkyk en die voetslaan het dit regtig wonderlik gemaak en ’n lekker swem na die loop was net perfek. Om die diere om jou te hê en te gaan sien was die moeite werd. Die mense daar is vriendelik, jy voel tuis.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eingedi Retreat se terugvoer

Baie dankie vir die wonderlike review. Ons is bly julle het julle besoek by ons geniet.

Ons hoop julle kom weer.

Eingedi Retreat
Tiemen B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tiemen B
Gesin met klein kinders

Heerlik gekuier en fiets gery.

Eingedi was 'n baie lekker rustige ervaring met pragtige natuurskoon en menige fietsryroetes vir die gesin. Werner en Noleen was baie gasvry en ons kon lekker kuier. Die wildrit op die plaas was 'n hoogtepunt om ons kuier af te sluit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eingedi Retreat se terugvoer

Dankie vir die lekker kuier. Ons het dit geniet om julle te leer ken, en om te sien hoe hard julle werk om 'n sterk en heel gesin te bou. Hoop om julle weer te sien.
Blessings
Werner & Noleen

Eingedi Retreat
Marilena L - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Marilena L

Die omgewing is mooi, en dit is in die natuur. Het die rustigheid geniet. Was die enigste kamppeerders by die kamp (tente) area.

Sal net die toilet/stortarea nader aan die tentkamparea oprig, want wat ons gebruik het was agter aan die opwasgedeelte waar jy jou skottelgoed ens. kan skoonmaak en dit was tussen die huisies. Die pad voor die afraai by hulle het ook verskriklike slaggate en dit is redelik groot vir km ver. Het ook glad nie die vuurput/braaiers skoongemaak die volgende dag nie. Die vullisdromme was ook nie naby waar die tentarea is nie, slegs by die verskillende huise. 9 uur die aand tot 8 uur die oggend was dit ook soos stiltetyd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jasper H - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jasper H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Pad is baie sleg en vol gate. Die wildrit het nie plaasgevind soos wat in hul advertensies en pamflette genoem word nie. Overall baie nice stay. Kan bietjie werk aan tariewe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eingedi Retreat se terugvoer

Hi Jasper
Thank you for your review, and here are our answers to the points you raised.
The Freestate roads, as everyone knows by now, are in a terrible state. We patiently await upgraded conditions.
The Game Drive for the long weekend was scheduled for Friday afternoon, and you unfortunately only arrived on Saturday. We offer game drives by Unimog or bakkie whenever possible, as it is a highlight experience for our guests.
We offer base, mid, and peak rates to our guests. The weekend you chose fell into the peak season. We try to stay within the rates bracket of the surrounding accommodation establishment.

Eingedi Retreat
Karin B - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Karin B

Was lekker, maar te duur vir die plek!

Dit raak baie duur as mens vir alles ekstra moet betaal. Alles ekstra R1080 gekos.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melanie H - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Melanie H

Was aangenaam verras oor hoe 'n mooi area dit is.

Dit was 'n mooi area om te besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eingedi Retreat se terugvoer

Hi Melanie

Thank you so much for your kind review. We are so glad you enjoyed this beautiful and often overlooked, part of the country. We hope to see you again.

Kind regards,
Werner and Noleen with the Eingedi Retreat Team

Eingedi Retreat
Edgar K - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Edgar K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely stay would have picked free standing units.

Neat and clean and well run with great support from the owners on all needs. Nice farm with great views and game within property (by bicycle for us). We also cycled for 3 days on the district dirt roads, with lovely farms and views, doing typically 60 km loops. The farming area is safe and a gem for cycling on predominantly smooth roads for mountain bicycles. Note: Thorns on the road edges require the use of tubeless tyres.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eingedi Retreat se terugvoer

Edgar, we are glad you enjoyed your visit. The farm and animals managed to discover the local surrounding area. It was great having you.

Eingedi Retreat
Jennie H - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jennie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic location.

Quiet and peaceful with beautiful walks and lots of wildlife. The accommodation was adequate.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Fantastiese ligging.

Stil en rustig met pragtige voetslaanroetes en baie natuurlewe. Die akkommodasie was voldoende.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eingedi Retreat se terugvoer

Hi Jennie,

Thank you for your kind review. It was very pleasant meeting you, and we hope to see you again.
Happy travels
Werner and Noleen

Eingedi Retreat
Karen V - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Karen V
Gesin met klein kinders

Heerlike wegbreek.

Eingedi is 'n rustige kamp tipe oord. Daar is baie staproetes en die kinders het dit vreeslik geniet om die roetemerkers te soek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eingedi Retreat se terugvoer

Goeie dag Karen,

Baie dankie vir die review. Ons is bly dat julle dit geniet het om hier te kuuer. Ons hoop om julle weer te sien.
Groete
Werner en Noleen

Eingedi Retreat
Sjani D - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sjani D
Gesin met tieners

Baie lekker.

Eingedi in 'n baie mooi plaas, ons het baie wild gesien en baie gerieflik gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eingedi Retreat se terugvoer

Dear Sjani
Thank you for the wonderful review. We really enjoyed having your family here. It was special to see a mother and father inputting into their children's lives the way you do. Keep on instilling close family values, which will lead to your children being secure in who they are.
We hope to see you again.
Kind Regards
Werner and Noleen

Eingedi Retreat
Annemaree V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemaree V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ideale wegbreek!

Vir stilte, rus en ontspan in die natuur is hierdie die ideale plek om weer jou batterye te laai sonder om baie ver te ry (van Bloemfontein af).

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eingedi Retreat se terugvoer

Dear Annemaree,

Thank you so much for your very kind review. We are so glad you enjoyed your time away, and we hope to see you again soon.

Kind Regards,
The Eingedi Retreat Team

Eingedi Retreat
Andre G - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre G
Gesin met tieners

Rustig, ontspannend, bekostigbaar en baie netjies.

Heerlik ontspannend, weg van die gejaag en geraas. Pragtige natuur, veral die staproetes met wild orals te sien. Vriendelike personeel. Lekker geswem en tieners het dit ook geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eingedi Retreat se terugvoer

Baie dankie vir die goeie resensie, ons waardeer dit baie en hoop dit sal ander families met groot en klein kinders hiernatoe nooi!
Dit was ń plesier om met julle hierdie mooi deel van Vader se skepping te deel.

Eingedi Retreat
Johan V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Gesin met klein kinders

Fantasties.

Baie rustig en weg van die stad se gejaag!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eingedi Retreat se terugvoer

Thank you so much for your kind review. We hope to see you again.
Werner and Noleen Frenzel

Eingedi Retreat
Jolanda M - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolanda M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig. Vriendelike gasvrye mense. Lekker plek om af te skakel van die gejaagde stadslewe. Pragtige natuur.

Lekker rustige wegbreek vanaf die stadslewe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eingedi Retreat se terugvoer

Good day Veronica,

So sorry for our late reply. Thank you for your review. It was a pleasure having you and we do hope that you will visit again.

Kind Regards
Werner and the team

Eingedi Retreat
Fanie V - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik en aangenaam.

Dankie Werner vir jou vriendelike ontvangs. Ons het lekker gekuier en het die braai-put baie geniet. Alles was goed ingerig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eingedi Retreat se terugvoer

Beste Fanie,

Baie dankie vir die resensie. Ons waardeer dit en hoop julle kom 'n volgende keer weer kuier.

Groete,
Werner en Noleen

Eingedi Retreat
Peter V - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter V
Saam met vriende

Absolutely stunning, this was by far one of my best short stops to date.

Our hosts were very friendly, cottages was clean and had everything we needed. Upon arrival we were told we could go on a self-drive game drive (4x4 needed), we watched the sunset from the top of the mountain and enjoyed sightings of various game, this place definitely deserves another extended stay on my next trip as one night is not enough to enjoy all this venue has to offer. In closing a definite must for anybody who enjoys the outdoors.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eingedi Retreat se terugvoer

Thank you so much for your wonderful review. We do hope that you will visit us for an extended stay. It was a pleasure having you as guests.

Kind Regards
Werner and Noleen

Eingedi Retreat
Charl R - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charl R
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Ware wegbreek van die stadsgewoel.

Verblyf is gerieflik en gemaklik sonder om luuks te wees. Plaasatmosfeer. Vriendelike en hulpvaardige eienaars. Ideaal vir 'n blaaskans.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eingedi Retreat se terugvoer

Dear Charl,

Thank you so much for the review. Much appreciated and hope to see you again on your travels.

Kind Regards
Werner and Noleen

Eingedi Retreat
Anna M.k. F - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna M.k. F
Saam met eggenoot / lewensmaat

A visit we wish to repeat. Highly recommended!

Clean, homely, cottage. Friendly helpful reception. Great walks and game viewing. They provided extra hot water bottles during the unusual cold weather. We will return.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eingedi Retreat se terugvoer

Dear Anna,

Thank you so much for the wonderful review. We have very fond memories of your visit, and we are really happy to see that you will return.
Happy and safe travels.
Blessings
The Eingedi Retreat team

Eingedi Retreat
Matthys B - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Matthys B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die verblyf was skoon en beskikbaar by aankoms in 'n baie rustige omgewing.

Die aanwysings is duidelik, maar die borde om die plek aan te dui was net vanaf Ladybrand sigbaar. Ons het telefonies probeer kontak, maak maar daar was geen reaksie op die landlyn nie. Later is ons wel geskakel deur die eienaar wat toe die pad verduidelik het. Verblyf was baie aangenaam. Wat ons wel beïndruk het, was dat die eienares ons kom verwelkom het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eingedi Retreat se terugvoer

Baie dankie Matthys vir die goeie resensie! Ons het dit geniet om julle heir te he. Ons hoop ons borde sal voor die einde van die jaar langs die pad staan, aangesien ons nou ons 2 ster gradering gekry het.

Eingedi Retreat
Johan J - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan J
Gesin met klein kinders

Outstanding lodge for a weekend getaway with children!

Very friendly and caring owners. Comfortable self-catering chalets. More than enough things to do for the kids. Wonderful 4x4 game drive, with plenty of sites and game to view.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eingedi Retreat se terugvoer

Thank you so much for the wonderful review. We really enjoyed having your family here, and especially knowing that it was a birthday celebration.
Blessings
Werner and Noleen Frenzel with the Engedi Retreat Team

Eingedi Retreat
Naomi C - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naomi C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en stil en in die natuur - het dit baie geniet en wens ons kon langer bly.

Dit is werklik 'n "retreat" - daar is nie eens selfoonontvangs nie! Ons het die perfekte eenheid gehad - weg van alles en almal. Die houthuisie het alles in wat mens nodig het en alles was baie netjies en skoon. Vir natuurliefhebbers wat wil wegkom van die stadsgejaag sal ek dit enige tyd aanbeveel. Daar is nuwe eienaars en ek is seker hulle gaan 'n groot sukses van die oord maak. Wil net noem dat die restaurant nie op die oomblik in bedryf is nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eingedi Retreat se terugvoer

Baie dankie vir die wonderlike 'review'. Ons waardeer dit baie en hoop julle kan volgende keer n bietjie langer bly.

Groete
Werner & Noleen Frenzel met die Eingedi Retereat span

Eingedi Retreat
Pieter V - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die oord lewer absolute rus en vrede.

Die omgewing en die plaas met sy wild is 'n uitsonderlike ervaring.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frans V - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Frans V
Gesin met klein kinders

It's a lovely, safe lodge with friendly owners and plenty of game to view.

The chalets were clean and neat with everything one would require for self-catering. There are no TV`s in the chalets, which I prefer, and therefore one can enjoy stargazing with the family. You are allowed to do your own game drive viewing at the luxury of your own time management as long as you drive a 4x4. I can recommend this destination for a weekend getaway.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R420
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R420
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R420
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 140 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hospitaalstraat R26, Eingedi Retreat, Ladybrand, 9745, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAqm5TMGRA4LWgEJqwAwSHQr7SA9uNDc2ZBoSuEqkELymvrNJL3o?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R420 per nag, vir 2 mense 24 5 1 5 R26 Komissiepoort Eingedi Retreat 9745 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.330613025165 27.298064231872