The Ekhaya Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Langtermynverblyf-aanbod 15 % af

Kry 15% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vanaf 1 Apr 2019 tot 31 Aug 2019.

Beskrywing

The Ekhaya Guest House is in Ballito, ’n kusdorpie aan die noordkus van KwaZulu-Natal, met ongerepte strande en warm water. Dolfyne dartel in die branders en gaste kan swem, branderplankry of skubaduik saam met hulle. Die promenade is ideaal vir draf in die oggend en daar is verskeie winkelsentrums naby die perseel.

Verblyd word aangebied in 3 dubbelkamers en ’n gesinseenheid wat slaapplek bied aan 4 gaste. Elke kamer het lugversorging en ’n en suite-badkamer. Gaste het toegang tot ’n groot oopplan-sitkamer met ’n TV en DVD Projection-toerusting. Daar is ook vermaakgeriewe met toegang tot ’n braai-area en ’n swembad.

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Konferensiegeriewe

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Konferensie geriewe

  •  Lugversorging
  •  Dataprojektor
  •  DVD-speler
  •  Kantoorgeriewe
  •  Skuifie-projektor

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na The Ekhaya Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R975 R829 per nag (plek vir 2)

Kry 15% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vanaf 1 Apr 2019 tot 31 Aug 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za