LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Ekhaya Guesthouse | LekkeSlaap
+17

Ekhaya Guesthouse

B&B
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 43 Diamant Straat, , Witrivier, 1240, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R700 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Ekhaya Guesthouse is in die hartjie van die Laeveld geleë in die gewilde dorpie Witrivier. Ons is in 'n stil buurt en stapafstand van die sakekern af. Die gastehuis het 7 en suite-badkamers wat ten volle gemeubileer is en beskik oor lugversorging en 'n TV met DStv-kanale.

Ons het 'n swembad waarin gaste kan afkoel. Die gastehuis is 'n familie-instansie en ons bied 'n huislike en vriendelike atmosfeer.
Ontbyt word daagliks in die hoofhuis bedien.

Ons kan ook 'n pendeldiens na en van die lughawe reël. Ons reël toere na die Krugerwildtuin, die Sudwala Grotte, Blyderivier-canyon en al die ander besienswaardighede. Ons is minder as 'n km van die Barnyard-teater, winkels en restaurante af. Ons bied spesiale toere na die "township" vir internasionale besoekers.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 24 resensies vir Ekhaya Guesthouse
Netheid
4.3/5
Diens
4.2/5
Ligging
3.9/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • 43 Diamant Straat, , Witrivier, 1240, Mpumalanga
  • Gaste dink Ekhaya Guesthouse het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 43 Diamant Straat, , Witrivier, 1240, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDMwYmUxMTU0LWRjY2YtNDgyMy05YThjLWI4MDE1YWY3ZDE4Ng?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (vir 2 persone) 24 5 1 5 43 Diamant street Kingsview 1240 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.318859012541 31.021043841377
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!