Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ekluvit in Harties @ Longtom 5

Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Longtomlaan 5, Ifafi, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Ekluvit in Harties @ Longtom 5 is 'n knus selfsorgeenheid vir tot 4 gaste in Ifafi, Hartbeespoort, 1 km van die dam af.

Die eenheid word via 'n stoep met 'n privaat ingang, betree. Dit beskik oor 2 slaapkamers met 'n koningingrootte-bed in die een en 'n enkelbed in die ander. Die gedeelde badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

In die kombuis is 'n stoof, 'n oond, 'n mikrogolf, 'n yskas, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste kan maaltye by die toonbank geniet of in die sitkamer ontspan.

Hartbeespoort bied 'n verskeidenheid aktiwiteite soos vlotvaar op die rivier, bootvaarte, 4x4, bergfietsry en vierwielmotorfietsroetes, asook stap- en wandelroetes, abseil, perdryroetes, lugballonvlugte en meer.

Slaapplek

’n Bespreking by Ekluvit in Harties @ Longtom 5 sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 8 resensies vir Ekluvit in Harties @ Longtom 5
Netheid
4.3/5
Diens
3.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Longtomlaan 5, Ifafi, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
  • Gaste dink Ekluvit in Harties @ Longtom 5 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Longtomlaan 5, Ifafi, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5cf54bb5eb0631bfcf1fce4424aa845298bd5159e694bd5542f8a4ee1a78c21a1f3572dddac296078ec3b76f33bbdb7d8893?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 5) 8 5 1 5 5 Longtom Avenue Ifafi 0216 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -25.744158449032 27.89188115038