LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Ekudeni Country Venue | LekkeSlaap
+37

Ekudeni Country Venue

6 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

3.5 uit 5van 6 resensies vir Ekudeni Country Venue
Netheid
2.3/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.0/5
Julene J - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Julene J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelike kliëntediens.

Netjiese kamer met alle benodighede, openbare badkamers is net baie vuil. Maar fantastiese en vriendelike kliëntediens, mooi natuur-uitsig en lekker gerieflike kuier-area.

Ekudeni Country Venue's terugvoer

Goeie more Julene, Dankie vir jou terugvoer. Ten eerste wil ek net graag noem dat die toeriste industrie en hotelle/lodges al vir 6 maande leegstaan agv Government Regulation. En dus geen besigheid gedoen het nie. Ons kon geen staf inbring om skoon te maak nie. Ons het wanneer n kamer bespreek is daarop gekonsentreer en dit so gemaklik moontlik gemaak vir die gaste. Sekere staflede is van gister af terug gebring en die eerste dinge wat bespreek is, is die skoonmaak van die fasiliteite. Kan jou waarborg met ons nuwe groep housekeepers is als binnekort weer tip top.

Ekudeni Country Venue
Izabel S - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Izabel S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verblyf was ongerieflik.

Personeel baie vriendelik en behulpsaam. Verblyf - chalet nie op standaard nie.

De Villiers D - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
De Villiers D
Gesin met klein kinders

Geen TV of lugversorging.

Daar was geen TV or AC in die kamer. Ontbyt was nie die geld werd nie. Ontbytkoffie was uit sakkies uit en nie eers filterkoffie nie. Ek is jammer, maar vir daardie prys wil ek darem regte koffie hê.

Ekudeni Country Venue's terugvoer

Good afternoon De Villiers,

Thank you for your review. We can confirm that we do not have nor advertise TV or air-conditioning in our units, we have checked our listing and can confirm we do not indicate this to our guests. As for the coffee, everyone has their favourites and we appreciate your feedback.

Ekudeni Country Venue
Hendrik V - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Hendrik V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die foto's van die plek lyk baie mooier as wat dit werklik is.

Spinnerakke oral... stof oral. Alhoewel daar nie baie mense was nie, is die swembad skoon gemaak, maar niks rondom gevee nie. Hulle het ons wel tegemoet gekom en verniet opgradeer, na die oorspronklike kamer nie ‘n dubbelbed gehad het soos in die foto voorgestel is nie. Die opgegradeerde kamer lyk of dit ‘n geruime tyd leeg gestaan het, want die krag was af, geyser af en vol spinnerakke. Die netheid en afwerking laat ook veel te wense. Daar is baie potensiaal.

Nico B - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nico B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike akkommodasie in pragtige omgewing.

Besonderse plek vir die prys, buffet-ontbyt sal net nie noodwendig aangeraai word nie.

Cornelle D - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Cornelle D
Gesin met klein kinders

Verblyf was lekker, maar daar is goed waaraan bestuur aandag kan gee om dit beter te maak.

Ekudeni is 'n pragtige plek met goeie fasiliteite. Die Country Room is baie ruim en gemaklik. Daar is wel 'n paar goedjies waaraan die bestuur kan aandag gee. Die onderste bed van die stapelbed is baie wankelrig en die basis is gebuig. Dus het ons die boonste bed afgehaal en die kinders moes daardie bed toe deel. Ons bespreking was vir 2 volwassenes en 2 kinders, maar daar was net 2 handdoeke vir die 4 van ons. Die losstaande waaier in die kamer werk nie. Die gordyn agter die stapelbed word duidelik nooit opgemaak nie en dus word daar nie skoon gemaak nie. Toe ons dit ooptrek was dit duidelik dat daar nog nooit daar skoon gemaak is nie. Dit was uiters vuil! Met ons vertrek is 'n hekpas slegs vir 2 mense uitgereik, in plaas van 4. As gevolg van die driekamp wat in die bewaringarea plaasgevind het, het ons gelukkig nie gesukkel by die hek om uit te kom nie.

Vanaf R1 180
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 180
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 180
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 42 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gedeelte 3 van 525 JQ Zwartkop, Beyers Naude-uitbreiding, Muldersdrift, 1739, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAHdr92D5YiSJ6KCOg9QuyQkTmI4IkwC8of518U9Bi7Mfs8dbvFr?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 180  per nag (vir 2 persone) 6 5 1 4 Portion 3 of 525 JQ Zwartkop Beyers Naude Extension 1739 Gauteng 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -25.968309871909 27.865487356081
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!