Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ekuthuleni River Front Chalets

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 26 resensies vir Ekuthuleni River Front Chalets
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Daniel R - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig en rustig.

Hierdie plek is 'n versteekte juweel. Die ligging is perfek, dit is stil en rustig en die woonplek is baie mooi. Die plek is skoon, smaaklik gemeubileer en het alles wat mens nodig het vir 'n ruskansie. Ons toer redelik baie en dit is min dat ons wow sê wanneer ons by 'n plek inloop. Baie dankie vir die skoonmaak dame, want sy hou die plek silwerskoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ettienne D - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ettienne D
Besigheidsreis

Mooi omgewing.

Verblyf was goed, maar die interaksie/optrede van die eienaar was nie aanvaarbaar nie. Valse beskuldiging van mans wat naak rondbeweeg in die binnekant van die chalet. Onnodige reaksie op die skuifdeur wat oop is terwyl die mense binne die chalet is en in en uit beweeg. Onaanvaarbare opmerkings oor die gedrag van Suid-Afrikaners wat van tyd tot tyd daar oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bart D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bart D
Saam met eggenoot / lewensmaat

On the Olifants.

A great stay on the Olifants in a small game park. Very private and good game viewing, especially hippos. Clean house with a fine game viewing deck and braai facilities. If you do not want to cook three bridges are just under 10 minutes away.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liesl T - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesl T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, wonderlik vir ons siele.

Dit was heerlik om die seekoeie bedags te hoor en te sien. Die bokkies wat op die grasperk wei, is sielsgenot. Heerlik om net rustig te kan ontspan en herlaai.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anneke L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die chalet langs die rivier was regtig heerlik en rustig. Baie netjies.

As ek enige voorstelle kan maak is dit dat die geriewe met betrekking tot beurtkrag opgegradeer kan word. Ons het fase 5 en 6 beurtkrag gehad wat tot 4 ure aanmekaar was. 'n Liggie en kerse is nie voldoende nie. 'n Gasstoof sou regtig baie help. Ons is nie kampers nie en het dus nie die nodige toerusting daarvoor nie. Dit is regtig 'n baie lekker chalet en die skottelgoedwasser, WIFI en vol DSTV was baie gerieflik (as die krag aan is).

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anelle R - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anelle R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike ligging, baie groot eenheid.

Ek het 'n chalet verwag maar dit is in der waarheid 'n baie groot huis! Uitstekend toegerus, onverbeterlike uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anelise R - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anelise R
Gesin met klein kinders

Rustige, stil en kalm atmosfeer. Baie aangenaam.

Aangename plek wat baie mooi en netjies was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ekuthuleni River Front Chalets se terugvoer

Baie dankie Anelise vir jul positiewe resensie. Ons sien daarna uit om jul familie in die toekoms weer te akkommodeer.
Rina

Ekuthuleni River Front Chalets
Madeline M - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madeline M

Lekker naweekwegbreek.

Ons het dit baie geniet, net wat ons nodig gehad het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ekuthuleni River Front Chalets se terugvoer

Baie dankie vir jul positiewe resensie ons sien daarna uit om jul familie weereens te akkommodeer.
Rina

Ekuthuleni River Front Chalets
Tak B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tak B
Saam met vriende

Rustig, natuurskoon.

Dit was besonders om so naby aan die rivier te bly, met die wildlewe wat op jou voorstoep wei. Baie rustig en ons het alles gehad wat nodig is om lekker te rus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michelle E - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Michelle E
Gesin met klein kinders

Stilte vir die siel!

Heerlike plek om weg te gaan as jy ’n gesin het met kinders.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christine O - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Christine O
Gesin met klein kinders

Mal oor ligging met die seekoeie reg voor jou.

Lieflike plek, het baie lekker gebly en oorgeslaap. Was ongelukkig net vir een aand daar maar sal beslis weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ekuthuleni River Front Chalets se terugvoer

Christine.
Bly julle familie het dit hier by ons geniet.
Ons sien daarna uit om julle weereens te akkommodeer.
Rina

Ekuthuleni River Front Chalets
Gabi S - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gabi S
Gesin met klein kinders

Rustig

Baie rustig en die verblyf is perfek vir gesinne met klein kinders. Sal beslis weer daar bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ekuthuleni River Front Chalets se terugvoer

Baie dankie vir die goeie resensie dit was 'n plesier om julle te akkommodeer.
Ons sien daarna uit om julle weereens in die toekoms te akkommodeer.
Rina.

Ekuthuleni River Front Chalets
Sonette O - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonette O
Saam met vriende

Oornag by Ekuthuleni.

Ons het ons verblyf by Ekuthuleni ongelooflik baie geniet. Die plek is baie mooi en die ligging was perfek. Die hoogtepunt was die seekoei wat in die aand kom wei het voor die eenheid. Sal Ekhuthuleni beslis aanbeveel as jy wil wegbreek van die gewoel en geraas van die lewe en net wil ontspan en vrede ervaar. Sal beslis weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ekuthuleni River Front Chalets se terugvoer

Baie dankie vir die goeie resensie dit was 'n plesier om jul te akkommodeer. Ons sien daarna uit om jul weereens in die toekoms te akkommodeer. Rina.

Ekuthuleni River Front Chalets
Gert K - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heeltemal tevrede.

Lekker by die rivier met heelwat seekoeie in.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ekuthuleni River Front Chalets se terugvoer

Baie dankie vir jul positiewe resensie ons sien daarna uit om jul weereens te akkommodeer op die oewer van die Olifants rivier.
Rina

Ekuthuleni River Front Chalets
Mariana A - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariana A
Gesin met tieners

Puik!

Sal enige tyd weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ekuthuleni River Front Chalets se terugvoer

Dankie vir jul positiewe resensie ons sien daarna uit om jul familie weereens te akkommodeer.

Ekuthuleni River Front Chalets
Johan N - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan N
Saam met vriende

Wonderlike plek!

Puik wegbreek, goeie ligging, skoon en netjies. Seekoeie en krokodille amper op jou voorstoep!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ekuthuleni River Front Chalets se terugvoer

Baie dankie vir julle positiewe resensie. Ons sien daarna uit om julle familie weer te akkommodeer.

Ekuthuleni River Front Chalets
Shaun G - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Shaun G
Gesin met klein kinders

Rus vir jou siel.

Prentjie mooi. Die verblyf was regtig baie lekker. Alles wat jy nodig het. Kort dalk nog so bietjie doendinge vir die jong klomp.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ekuthuleni River Front Chalets se terugvoer

Baie dankie vir julle positiewe resensie. Ons sien daarna uit om julle familie weereens te akkommodeer.

Ekuthuleni River Front Chalets
Marthie C - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marthie C
Gesin met klein kinders

Ongelooflik lekker.

Plek is skoon, netjies, en rustig. Mooi uitsig op rivier. Naggeluide van seekoeie baie geniet. 'n Plek waar jy kan rus en net lekker kuier. Het genoem die kragpunte moet nagegaan word, baie sensitief en sit toerustig maklik af.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ekuthuleni River Front Chalets se terugvoer

Baie dankie vir julle positiewe resensie. Ons sal die krag nagaan soos julle versoek. Ons sien daarna uit om julle familie weereens te akkommodeer.

Ekuthuleni River Front Chalets
Salome D - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Salome D
Gesin met klein kinders

Onvergeetlike kuier, pragtig!

Ek kan dit vir enigeen aanbeveel dit was vreeslik lekker gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ekuthuleni River Front Chalets se terugvoer

Baie dankie vir julle positiewe resensie. Ons sien weereens uit om julle familie te akkommodeer.

Ekuthuleni River Front Chalets
Bets S - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bets S
Saam met vriende

Een van die beste en mooiste verblyf wat ek al ooit besoek het!

Pragtige uitsig, gerieflike verblyf met alles wat jy nodig het. Sal enige tyd permanent daar wil bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ekuthuleni River Front Chalets se terugvoer

Dit was n plesier om julle familie by Ekuthuleni te akkommodeer en sien daarna uit om julle weereens te ontvang.

Ekuthuleni River Front Chalets
Kallie B - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kallie B
Saam met vriende

Ongelooflik.

Was heerlik, soveel diere gesien en pragtig netjies en skoon geriewe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ekuthuleni River Front Chalets se terugvoer

Baie dankie vir jul positiewe resensie. Ons sien daarna uit om jul familie weereens te akkommodeer by Ekuthuleni.

Ekuthuleni River Front Chalets
Hannelie B - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hannelie B
Gesin met klein kinders

Dit was ontspannend gewees.

Ons het die buitelewe en wild om ons baie geniet. Beveel dit aan vir natuurliefhebbers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ekuthuleni River Front Chalets se terugvoer

Beste Hannelie,

Baie dankie vir die positiewe resensie. Ons sien uit daarna om jul familie weer te verwelkom by Ekuthuleni.

Groete,
Rina

Ekuthuleni River Front Chalets
Mashangu Valerie S - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mashangu Valerie S
Saam met vriende

The place is quite and nice.

The place is beautiful the chalets are user friendly and clean I will definitely visit again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ekuthuleni River Front Chalets se terugvoer

Hi Valerie.
Thank you for your wonderful review we are seeing forward to accommodate your family once again.
Rina

Ekuthuleni River Front Chalets
Anonieme gas - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Gesin met tieners
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Belinda T - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda T
Gesin met klein kinders

Dit is ongelooflik mooi en beslis waarde vir geld!

Ek sal enige een aanraai om tyd hier deur te bring. Die beste diens en die Chalet is uit die boonste rakke. Definitief 5 sterre!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ekuthuleni River Front Chalets se terugvoer

Hi Belinda
Baie dankie vir jou positiewe resensie. Dit was 'n plesier om jul familie te akkommodeer en sien daarna uit om jul weer te verwelkom by Ekuthuleni.

Ekuthuleni River Front Chalets
Lizette V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette V
Saam met vriende

Baie gerieflik.

Die plek was baie gerieflik, skoon en netjies. Die uitsig oor die rivier is ook baie mooi. Die swembad is mooi skoon. Dit is perfek vir 'n wegbreek net om rustig te verkeer saam met familie en vriende.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ekuthuleni River Front Chalets se terugvoer

Hi Lizette.
Baie dankie vir jul positiewe resensie. Ons sien daarna uit om jul familie weer te akkomodeer en te verwelkom by Ekuthuleni.
Rina

Ekuthuleni River Front Chalets
Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Ekuthuleni-plaas Oxford 183, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd6d4c0d96d4254645e17fcaf0aff0166144fbedf170818b55bbd092816aa93e77e165d9a33c9430437cdf9432e7936b898b6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 26 5 1 5 183 Ekuthuleni Farm Oxford Hoedspruit 1380 Limpopo 021 201 8901 14:00-18:00 09:00 -24.212763888889 30.818111111111