Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ekuthuleni River Front Chalets

  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Ekuthuleni-plaas Oxford 183, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Ekuthuleni River Front Chalets is naby Hoedspruit geleë en bied kwaliteitverblyf vir 'n wegbreek na die bosveld. Die chalet is ideaal vir 'n gesin of groep vriende en daar is talle besienswaardighede en aktiwiteite in die omgewing. Ekuthuleni is 55 km vanaf die Phalaborwa-hek en 75 km vanaf die Orpen-hek vir dagbesoeke na die Krugerwildtuin of bly tuis en koel af in die splinternuwe swembad met 'n glyplank en plonspoel vir kinders.

Die 4 chalets en bied slaapplek aan 6 gaste per eenheid. Elke chalet se hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die eerste badkamer is en suite en die tweede badkamer is apart.

Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV met DStv, asook WiFi.

Daar is braaigeriewe op die stoep en 'n swembad.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 27 resensies vir Ekuthuleni River Front Chalets
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Lilanie & Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Jaar gelys 6

Ligging

  • Ekuthuleni-plaas Oxford 183, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Gaste dink Ekuthuleni River Front Chalets het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Ekuthuleni-plaas Oxford 183, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd6d4c0d96d4254645e17fcaf0aff0166144fbedf170818b55bbd092816aa93e77e165d9a33c9430437cdf9432e7936b898b6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 27 5 1 5 183 Ekuthuleni Farm Oxford Hoedspruit 1380 Limpopo 021 201 8901 14:00-18:00 09:00 -24.212763888889 30.818111111111
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem