- Kapasiteit: 23 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kamdebo-weg 626, Florauna, Pretoria-noord, 0182, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R890 per nag (vir 2 persone)
Beskrywing
Ons gastehuis is weggesteek in die rustige omgewing van die Magaliesberge en dit bied asemrowende uitsigte, rus, vrede en uitstekende diens om te verseker dat jou verblyf hier werklik onvergeetlik is.
Kom kry 'n voorsmakie van regte Suid-Afrikaanse gasvryheid in enige van ons luukse kamers, party met panoramiese uitsigte en ander met direkte toegang na die swembad. Die boonste 3 luukse kamers bied asemrowende panoramiese uitsigte. 2 van die kamers het koninggrootte-beddens en die derde het 'n koningingrootte-bed. Die 3 ruim, luukse kamers buite is naby die Lapa en het driekwartbeddens. Een van dié kamers bied 'n uitsig oor die swembaddek en tuin. Op die onderste verdieping is 3 standaard kamers wat kleiner is en oor koningingrootte- of dubbelbeddens beskik.
Smul aan ons heerlike ontbyt, vol Engelse ontbyt of Kontinentale ontbyt, wat bedien word in ons oopplan-eetarea. Middagete en aandete is beskikbaar en kan bedien word op versoek. Jy kan ook self braai in ons ruim lapa-area. Die swembad verskaf groot vermaak en lafenis op warm somerdae. Anders kan jy rustig terugsit en ontspan in ons koel, ruim sitkamer met sy grootskerm-TV.
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Speletjieskamer
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Troeteldiere indien gereël
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Internet
- Plek vir tot 20 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Kamdebo-weg 626, Florauna, Pretoria-noord, 0182, Gauteng
- Gaste dink El Cazador Guest House het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 23 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kamdebo-weg 626, Florauna, Pretoria-noord, 0182, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom