El Dorado 30

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

El Dorado 30 is 'n moderne selfsorghuis in die veilige El Dorado Village-kompleks in Oudtshoorn - 'n dorp in die Wes-Kaap wat as die volstruishoofstad bekend is.

El Dorado 30 het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n badkamer met 'n bad. Die kombuis is toegerus vir selfsorggebruik. In die sitkamer is daar 'n TV met sekere DStv-kanale. Gratis WiFi is beskikbaar. Buite is daar 'n privaat tuin en 'n braai-area. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Die huis word daagliks skoongemaak. Gaste is welkom om in die groot gemeenskaplike swembad af te koel.

By El Dorado is ontbyt opsioneel. Dit kan by die huis teen 'n spesifieke tyd wat gaste verkies afgelewer word, of in die nuut opgeknapte ontbyt-area bedien word.

Slaapplek

'n Bespreking by El Dorado 30 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na El Dorado 30 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 250 per nag (vir 4 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false