Oudtshoorn Akkommodasie by EL Dorado 34 Oudtshoorn | LekkeSlaap
+9

EL Dorado 34 Oudtshoorn

2 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Park- en Van Der Rietstraat, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 800 per nag (vir 6 persone)

Beskrywing

EL Dorado 34 Oudtshoorn is 'n meenthuis in Oudtshoorn in die Wes-Kaap. Die dorp is bekend vir sy Cango-grotte, die Cango Volstruisplaas en die Cango Wildsplaas.

Dié meenthuis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Daar is 2 kamers wat elk 'n dubbelbed het. Die ander kamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort en 'n hoekbad.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Die eetarea het sitplek vir 6 en die sitarea het gemaklike banke en 'n TV. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar.

Die leefarea lei na 'n lieflike stoep met braaigeriewe. Die stoep kyk uit oor 'n ommuurde tuin.

Slaapplek

’n Bespreking by EL Dorado 34 Oudtshoorn sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 2 resensies vir EL Dorado 34 Oudtshoorn
Netheid
4.5/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Hoek van Park- en Van Der Rietstraat, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Gaste dink EL Dorado 34 Oudtshoorn het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 800
per nag (vir 6 persone)
Vanaf R1 800
per nag (vir 6 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Park- en Van Der Rietstraat, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAXDLv5j81koeanoofuHfDg9F0TAdVM6WKmhjzSO4yUDgY4YRFhB?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 800  per nag (vir 6 persone) 2 5 1 5 Corner of Park Street and Van Der Riet Street Oudtshoorn 6620 Wes-Kaap 086 999 0018 12:00-21:00 10:00 -33.5833 22.19238
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za