El Dorado 36

Voeg by Gunstelinge

 

Spesiale Aanbod 30 % af

Kry 30% af. Geldig vanaf 1 Jan 1970 tot 25 Feb 2020.

Beskrywing

El Dorado 36 is in die veilige El Dorado Village-kompleks in Oudtshoorn. Dié dorpie staan in die Wes-Kaap bekend as die volstruisstreek.

Verblyf is in 'n gesinskamer óf 'n dubbelverdieping-woonstel beskikbaar. Albei eenhede bied volledige DStv en WiFi.

Die gesinskamer het 'n privaat ingang en bied slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders. Dit het ook 'n en suite-badkamer.

Die aparte woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Televisie

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na El Dorado 36 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R743 R520 per nag (vir 2 mense)

Kry 30% af. Geldig vanaf 1 Jan 1970 tot 25 Feb 2020.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za