LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by El Dorado 38 | LekkeSlaap
+17

El Dorado 38

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buitekantstraat, El Dorado 38, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 500 per nag (vir 4 persone)

Beskrywing

El Dorado 38 is 'n moderne selfsorghuis in die veilige El Dorado Village-kompleks in Oudtshoorn - 'n dorp in die Wes-Kaap wat as die volstruishoofstad bekend is.

El Dorado 38 het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Elke slaapkamer het lugversorging en 2 enkelbeddens, en elke badkamer het ’n bad en stort.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n wasmasjien. Die eetarea het sitplek vir 6 gaste en die sitkamer het het 'n gemaklike sitkamerstel waar gaste voor die TV met sekere DStv-kanale kan ontspan. Gratis WiFi is beskikbaar.

Buite is daar 'n privaat tuin en 'n stoep met braaigeriewe en sitplek. Veilige parkeerplek word op die perseel voorsien.

Die huis word daagliks skoongemaak. Gaste is welkom om in die groot gemeenskaplike swembad af te koel. By El Dorado is ontbyt opsioneel. Dit kan by die huis teen 'n spesifieke tyd wat gaste verkies afgelewer word, of in die opgeknapte ontbyt-area bedien word.

Slaapplek

’n Bespreking by El Dorado 38 sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Ligging

  • Buitekantstraat, El Dorado 38, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 500
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R1 500
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buitekantstraat, El Dorado 38, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA027ba5d61295b6e0d5699ea355ead25c26df8442a0ed387e9f0226ddc9ffb7455fda11ce9b8cdc4a06a96c858bc86846d54a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500  per nag (vir 4 persone) Buitekant Street El Dorado 38 6620 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.58373 22.19321
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!