El Dorado 41

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

El Dorado 41 is 'n moderne selfsorghuis in die veilige El Dorado Village-kompleks in die volstruishoofstad, Oudtshoorn.

El Dorado 41 het slaapplek vir 6 en beskik oor 3 kamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste kamer het 'n dubbelbed, lugversorging en 'n plafonwaaier. Die tweede kamer het 'n dubbelbed en 'n plafonwaaier. Die derde kamer het 2 enkelbeddens en 'n plafonwaaier. Die badkamer het 'n bad en stort.

Die kombuis is goed toegerus en die sitarea het 'n slaapbank en 'n TV met sekere DStv-kanale. Gratis WiFi is beskikbaar. Daar is 'n privaat tuin en patio met braaigeriewe. Daar is ook veilige parkeerplek op die perseel.

Die huis word daagliks skoongemaak. Verder is daar 'n groot gemeenskaplike swembad.

El Dorado bied 'n opsionele ontbyt wat enige tyd by jou huis afgelewer kan word of in die ontbytarea bedien kan word.

Slaapplek

'n Bespreking by El Dorado 41 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Waaier

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na El Dorado 41 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 600 per nag (vir 6 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false