LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by El Dorado 64 | LekkeSlaap
+33

El Dorado 64

9 resensies
Selfsorg
Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 4 Jan 2021 tot 31 Mrt 2021.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buitekantstraat, Eldorado Village 64, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 400 R2 160 per nag (vir 6 persone)

Beskrywing

El Dorado 64 is in Oudtshoorn en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of groep vriende. Dit is naby winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede.

Dié huis het 3 slaapkamers en bied slaapplek aan 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die laaste slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, 'n mikrogolf, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus.

Die sitkamer het gemaklike rusbanke en 'n eetarea met genoeg sitplek. Gaste het ook toegang tot gratis WiFi. Vol DStv is beskikbaar.

Braaigeriewe is beskikbaar en gaste het toegang tot veilige parkeerplek in 'n toesluitmotorhuis op die perseel.

Slaapplek

’n Bespreking by El Dorado 64 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 9 resensies vir El Dorado 64
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Buitekantstraat, Eldorado Village 64, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Gaste dink El Dorado 64 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R2 400
Vanaf R2 160
per nag (vir 6 persone)
was R2 400
Vanaf R2 160
per nag (vir 6 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buitekantstraat, Eldorado Village 64, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAVkgCDqM32lrVe6JZAzLtxmjmTJNmjEgxOlqwrHpfXl5KyQAzLN?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R2 400, nou Vanaf R2 160  per nag (vir 6 persone) 9 5 1 5 Buitekant Street 64 Eldorado Village 6620 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.582873496503 22.193510058861
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!