Oudtshoorn Akkommodasie by El Dorado 9 | LekkeSlaap
+11

El Dorado 9

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buitekantstraat, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 300 per nag (vir 4 persone)

Beskrywing

El Dorado 9 is 'n moderne selfsorghuis in die veilige El Dorado Village-kompleks in Oudtshoorn - 'n dorp in die Wes-Kaap wat as die volstruishoofstad bekend is.

El Dorado 9 het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamer, 2 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en maak gebruik van 'n badkamer met 'n bad.

Die leefarea beskik oor lugversorging. Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorggebruik. In die sitkamer is daar 'n TV met sekere DStv-kanale. Gratis WiFi is beskikbaar. Buite is daar 'n privaat tuin en 'n stoep met braaigeriewe. Veilige parkeerplek word voorsien.

Die huis word daagliks skoongemaak. Gaste is welkom om in die groot gemeenskaplike swembad af te koel.

By El Dorado is ontbyt opsioneel. Dit kan by die huis teen 'n spesifieke tyd wat gaste verkies afgelewer word, of in die nuut opgeknapte ontbyt-area bedien word.

Slaapplek

’n Bespreking by El Dorado 9 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir El Dorado 9
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Buitekantstraat, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Gaste dink El Dorado 9 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 300
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R1 300
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buitekantstraat, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAxho9nB6ySEqdNwJs1CsiNCM03qQomeIDMv7HfJULcdkIcJAafW?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 300  per nag (vir 4 persone) 1 5 1 5 Buitekant Street Oudtshoorn 6620 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.58373 22.19321
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za