El Dorado Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

El Dorado Lodge bied puik gastekamers in Kuruman. Dis ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflik afsaalplek vir 'n vakansie- of sakewegbreek, of wat op pad is na 'n ander bestemming.

Daar is 32 slaapkamers wat uniek versier is. Elke kamer is gemeubileer met 'n koninggrootte-bed, dubbelbed of 2 enkelbeddens, en het 'n en suite-badkamer met 'n stort en bad, wasbak en toilet. Geriewe in die kamer sluit lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale en koffie- en teemaakgeriewe in.

Alhoewel daar selfsorg- en braaigeriewe by die chalets is, is etes ook beskikbaar in die eetarea. Daar is ’n konferensielokaal vir sakereisigers, dit kan ook vir funksies en sosiale geleenthede gebruik word. Elke konferensie word individueel hanteer. Ekstra kamers is ook beskikbaar op versoek vir konferensies.

Die lodge het 'n kragopwekker en die geisers werk met sonkrag. Veilige parkeerplek is beskikbaar op die perseel en die hotel is lekker naby 'n paar winkels en Kuruman se hospitaal.

Dit is ideaal vir diegene wat die gholfbane, buiteklubs, voël- en natuurreservate, en ander besienswaardighede in die omgewing wil verken.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Xhosa

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Wegbreekkamers
  •  Dataprojektor
  •  DVD-speler
  •  Blaaibord
  •  Witborde
  •  Skootrekenaar-projektor
  •  Kantoorgeriewe
  •  Internet
  •  Skuifie-projektor
  •  Televisie
  •  Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  •  Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  •  Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  •  Plek vir tot 50 afgevaardigdes
  •  Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Piekniek-middagete
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na El Dorado Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za