El Dorado Village 101

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

El Dorado Village 101 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n gemeubileerde tweeslaapkamerhuis. Dis in 'n sekuriteitskompleks in Oudtshoorn in die hartjie van die Klein Karoo geleë.

Die huis bied slaapplek aan 4 gaste in 2 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en toegang tot 'n aparte badkamer met 'n bad, toilet en wasbak. Daar kan 4 enkelbeddens of 2 koninggrootte-beddens voorsien word. Die huis het ook 'n oopplan-kombuis, -sitkamer en -eetarea. Die kombuis is met 'n yskas, oond en stoof toegerus en dit bied toegang tot 'n eetarea met 'n etenstafel en sitplek vir 4 gaste. Die sitkamer het 'n TV met DStv. WiFi en lugversorging is beskikbaar.

Die sitkamer bied toegang tot 'n privaat tuin met braaigeriewe. Gaste het toegang tot parkeerplek op die perseel. Die sekuriteitskompleks is veilig en het hekke wat met afstandbeheer werk.

Slaapplek

'n Bespreking by El Dorado Village 101 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Area 1 - Huisves 1 kind
1 x Kindermatras vir 1

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Elektriese kombers
  •  Waaier

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na El Dorado Village 101 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R950 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false