LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by El Gallo Guest Accommodation | LekkeSlaap
+24

El Gallo Guest Accommodation

23 resensies
Gastehuis
Stoep-suite
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Die suite op die onderste verdieping is ideaal vir ouers met 'n kind. Dit het 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed. Daar is ook 'n en suite-badkamer met 'n aparte stort, wasbak en toilet. Die nodige toiletware en seep is ingesluit. Daar is 'n waaier, elektriese kombers en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Waaier
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Gedeelde dstv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Slegs kamer.

Belasting en Ekstras

Die klein Napier Village Market is van 08:00 tot 13:00 elke Saterdag op die perseel en dis apart van die gastebadkamers.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Ateljee-suite
Vanaf R650
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Die suite op die boonste verdieping is ideaal vir 'n gesin en het 'n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens. Daar is ook 'n en suite-badkamer met 'n aparte stort, bad, wasbak en toilet. Die nodige toiletware en seep is ingesluit en daar is 'n elektriese kombers. Die eenheid het lugversorging.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Elektriese kombers
  • Sitkamer
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Gedeelde dstv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Slegs kamer.

Belasting en Ekstras

Die klein Napier Village Market is van 08:00 tot 13:00 elke Saterdag op die perseel en dis apart van die gastebadkamers.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sarel Cilliers-straat 46, Napier, 7270, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAkl4dpDjVXd8FI7OGHGM32AOcENpnmn1KuL9V0FSfOJYGqDLIoe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R600  per nag (vir 2 persone) 23 5 1 5 46 Sarel Cilliers Street Napier 7270 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.471637238951 19.896764755213
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!