Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

EL JO Karoo Selfsorg Gasteplaas

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 24 resensies vir EL JO Karoo Selfsorg Gasteplaas
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Lente W - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lente W

Heerlik gekuier. Baie tuis gevoel.

Wonderlike gasvrye Karoo-boere. Dadelik tuis en bederf gevoel. Sal aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

EL JO Karoo Selfsorg Gasteplaas se terugvoer

Goeienaand Lente, dit was lekker om julle te ontmoet. Ons is bly julle het die 'plaasoorslaap' geniet, baie dankie vir julle ondersteuning, ons waardeer dit. Julle is altyd welkom.
Karoogroete
El Sabé & Jo Han

EL JO Karoo Selfsorg Gasteplaas
Theresa O - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theresa O

Uitstekend! Ons kom beslis weer!

Ons het heerlik gekuier by EL JO Karoo Selfsorg Gasteplaas! Die stilte en mooiheid van die Karoo is altyd 'n belewenis. Johan en Elsabé het soveel moeite gedoen! Verblyf was uit die boonste rakke - netjies, silwerskoon met aandag aan elke klein detail.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

EL JO Karoo Selfsorg Gasteplaas se terugvoer

Hi Theresa, baie dankie vir die wonderlike resensie. Dit was heerlik om julle te ontmoet. Ons waardeer julle kuier, julle is altyd welkom. Alles wat mooi is vir 2024, groete aan almal.
Karoogroete
Johan & Elsabé

EL JO Karoo Selfsorg Gasteplaas
Doreen A - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Doreen A
Saam met vriende

Pragtige plaashuis.

Die huis is ruim, pragtig gemeubileer en silwerskoon. Mooi staproetes in die veld in. Elsabe en Johan is baie vriendelik en hulpvaardig. Onthou dat die ingang na die gasteplaas op die Vosburg-Pampoenfontein-Victoria Wes pad is, nie die direkte Vosburg-Victoria Wes pad nie. Die grondpaaie is in baie goeie toestand. Daar is nie sein vir wifi nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

EL JO Karoo Selfsorg Gasteplaas se terugvoer

Goeiemiddag Doreen baie dankie vir positiewe resensie vir EL JO. Ek is bly julle het die verblyf geniet. Dit was aangenaam om julle drie te ontmoet.
Die ingang na EL JO GASTEPLAAS, is volgens die ligging wat ek vir gaste stuur
Geen TV of Wi-Fi by EL JO want ons wil graag vir ons gaste n rustige plaaservaring laat ervaar.
Vosburggroete,
EL sabe & JO han

EL JO Karoo Selfsorg Gasteplaas
Mel T - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mel T

Lovely hosts.

Very nice.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

EL JO Karoo Selfsorg Gasteplaas se terugvoer

Hi Mel thank you very much for the compliment as hosts. We enjoyed your Birdlife SA-group here on the farm.
Thanks for the support, we appreciate it.
EL sabé & JO han

EL JO Karoo Selfsorg Gasteplaas
Antonie V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Antonie V
Saam met vriende

Dit was heerlik. Skoon. netjies.

Baie gasvry. Baie behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan V

Lekker plek en mense. Ons sal weer gaan kuier!

Het lekker op die panne naby Vosburg gespeel met ou karre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

EL JO Karoo Selfsorg Gasteplaas se terugvoer

Goeiemiddag Jan, twee dierbare swaers wat kom kuier het!!
Baie dankie vir die ondersteuning, dit was lekker om julle te ontmoet.
Vosburggroete
EL sabe & JO han

EL JO Karoo Selfsorg Gasteplaas
Willem B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige atmosfeer van Karooplaas.

Baie netjies, skoon en ruim. Baie vriendelik ontvang en gasvrou en gasheer gaan uit hulle pad om ons tuis en gemaklik te laat voel. Groen oase in die dorre (het heerlik gereën) Karoo. Sal beslis weer daar kom kuier. Werkende plaas weg van enige geraas en wonderlike sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

EL JO Karoo Selfsorg Gasteplaas se terugvoer

Goeienaand Willem, hoop julle het lekker met kinders gekuier en is veilig tuis. Baie dankie vir mooi positiewe resensie vir EL JO, ons waardeer dit.
Julle is altyd welkom.
Karoo-groete
Johan en Elsabe.

EL JO Karoo Selfsorg Gasteplaas
Hercules N - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hercules N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hartlike Karoo-verblyf in 'n rustige wye oop plek met skoon, vars lug en sterreprag soos min.

Elsabe en Johan ontvang en behandel mens asof ons lankal goeie vriende is - heerlik! Mens voel sommer dadelik dat jy daar hoort. Die rustigheid en kalmte wat na 'n lang dag op besige paaie oor jou kom, is wonderlik - mens kan net terugsit, inneem en rus. Ons verblyf en die heerlike etes en geselskap by EL JO Selfsorg Gasteplaas was inderdaad 'n baie unieke ervaring op 'n besonderse plek, wat ons sonder enige voorbehoud aanbeveel en weer sal wil ervaar. Baie dankie Elsabe en Johan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Loutjie S - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Loutjie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik en hulpvaardig.

Elsabe en Johan en die gemeenskap van Vosburg is voorwaar van die vriendelikste mense in SA. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

EL JO Karoo Selfsorg Gasteplaas se terugvoer

Goeiemiddag Loutjie, baie dankie vir die mooi resensie - jammer ek kon julle nie self ontmoet nie agv "nat/modder"pad. Ons baie dankbaar vir elke druppel, julle kom mos volgende keer plaas toe. Baie dankie vir jul ondersteuning, ons waardeer dit.
Vosburggroete
Johan & Elsabe

EL JO Karoo Selfsorg Gasteplaas
Nelia V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelia V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste halfway stop wat ons nog ooit gehad het.

Oom Johan en tannie Elsabe het ons baie hartlik ontvang na 'n lang dag se reis. Oom Johan het ons help afpak en 'n vuurtjie gepak in die gesellige kuierarea. Ons reis met iemand in 'n rolstoel en alles was vir ons so maklik as moontlik gemaak. Baie dankie Oom Johan en tannie Elsabe. Ons sal nie sommer hierdie pragtige plek verbyry as ons weer die lang pad aandurf nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

EL JO Karoo Selfsorg Gasteplaas se terugvoer

Beste Nelia,
Baie dankie vir die pragtige en positiewe resensie wat jy gestuur het, ons waardeer dit.
Dit was heerlik om julle te ontmoet en hoop julle het die wegbreek Weskus toe geniet.
Vosburggroete,
Elsabe & Johan

EL JO Karoo Selfsorg Gasteplaas
Izabel S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Izabel S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik met die beste gasvryheid.

Die rede hoekom ek 'n vier (en nie 'n vyf nie) vir ligging gee, is omdat dit 'n entjie uit die dorp is. Maar dit is absoluut die draai werd om by hierdie gasteplaas oor te bly. Ek sal elke keer hier bly wanneer ek in Vosburg se omgewing is. Elsabe en Johan is die beste gasheer en gasvrou wat enige persoon voor kan wens. Dit is een van hul spreuke in hul gastehuis is - "Kom as gaste, vertrek as vriende." Dit is absoluut waar. Hulle is vriende. Baie dankie vir alles.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

EL JO Karoo Selfsorg Gasteplaas se terugvoer

Nogmaals baie dankie, sodra ons reën kry, gaan Johan pad skraap/sleep. Julle bly altyd welkom.
Karoogroete,
Johan en Elsabe.

EL JO Karoo Selfsorg Gasteplaas
Maryna M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryna M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike Karoo-kuier.

Ons was aangenaam verras en het heerlik gekuier. Johan en Elsabe het ons baie tuis maak voel en het ons opregte Karoo gasvryheid ervaar. Ons het die lekkerste wors en lamstjoppies by hul gekoop en gebraai, wors was baie lekker vir volgende dag se padkos. EL JO is 'n pragtige oornagplek, fantasties toegerus met alles wat nodig is en word ten sterkste aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

EL JO Karoo Selfsorg Gasteplaas se terugvoer

Goeiemôre Maryna lekker van jou te hoor.
Baie, baie dankie vir wonderlike resensie, was lekker om julle te ontmoet - julle is altyd welkom.
Karoogroete
EL sabe & JO han

EL JO Karoo Selfsorg Gasteplaas
Michele N - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michele N
Gesin met klein kinders

Spacious, safe, clean farm stay for our Family.

Friendly, caring hosts who go out of their way to ensure you have a great stay. Farmhouse with everything needed for a comfortable stay, indoor fireplace for the cold winter evenings, indoor braai dining room for a super family braai, well-equipped kitchen for you to prepare your meals. Bedrooms equipped with heated blankets when needed. The children loved the farm atmosphere and interacting with the sheep and lambs. A very big thank you Elsabe and Johan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

EL JO Karoo Selfsorg Gasteplaas se terugvoer

Hi Michele en kinders,
Baie, baie dankie vir die pragtige resensie, ons waardeer dit opreg. Julle is altyd welkom en dit was lekker om julle te ontmoet.
Mooi bly
Karoo-groete
EL sabe en JO han.

EL JO Karoo Selfsorg Gasteplaas
Jacques O - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques O
Gesin met klein kinders

'n Groot dankie aan Elsabe en Johan vir hulle hoë kwaliteit Karoo gasvryheid.

Die verblyf is regtig van'n baie hoë kwaliteit en selfs die sorgsaamheid van braaihout vir die binnebraai en heerlike beskuit het die oornagkuier baie aangenaam gemaak. Die kwaliteit van die verblyf was beslis baie hoër as wat verwag is!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

EL JO Karoo Selfsorg Gasteplaas se terugvoer

Goeienaand Jacques baie, baie dankie vir die pragtige resensie vir EL JO, ons waardeer dit opreg. Julle altyd weer welkom

EL JO Karoo Selfsorg Gasteplaas
Irida S - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Irida S

Lekker op die plaas!

Baie dankie Johan en Elsabé vir n lekker plaaskuierverblyf! Op versoek het Elsabé vir ons die lekkerste wortelkoek gebak! Outydse huisdans het gesorg vir groot pret! Plate en platespeler tot ons beskikking.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Julia E - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Julia E
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Aangename oase langs 'n lang pad.

'n Goed toegeruste en netjiese selfsorgtuiste. Ons sal dit enige tyd weer besoek. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ig F - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ig F
Saam met eggenoot / lewensmaat

EL JO en Poortjie is 'n juweel. Wat 'n voorreg was dit om Johan en Elsabe te kon leer ken. EL JO was alles en meer as wat ons verwag het.

Die drie aande op Poortjie was 'n geskenk uit die hemel, 'n pragtige volledige gastehuis in die mooiste Karooveld. Elsabe en Johan het ons bederf met hul vriendelike gasvryheid en spesiale omgee soos al die ekstra vuurmaakhout, warm sjokolade en Johan wat vroegoggend gaan kyk het of die veldlelietjies al blom sodat ons dit ook kon sien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan S - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kan dit beslis aanbeveel, puik waarde vir geld, stilte, rus, vrede en lekker kos.

Baie lekker om by medeboere te oornag en te kuier. Ons het die tipiese gasvryheid van ons boeremense terdeë geniet. Die tuin is 'n lushof in die dorre Karoo. Kan dit beslis aanbeveel, puik waarde vir geld, stilte, rus, vrede en lekker kos.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chantelle P - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle P
Saam met vriende

Fantastiese Karoo-gasvryheid.

Fantastiese gasvryheid. Ons is gegroet deur baie vriendelike gashere en het baie lekker gebly. Ons sal 'n ompad ry om weer daar te bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deon J - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Veilige, mooi natuurskoon en vriendelike diens.

El Jo is n mooi Karoo skaap- en jagplaas. Die verblyf is ruim, skoon, smaakvol en die gasvrou en haar eggenoot sal jou dadelik laat tuis voel. Hier kan jy ontspan en veilig voel. Ek kan dit aanbeveel vir enige reisiger.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Polla V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Polla V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gekuier, blyplek is pragtig ingerig.

Baie dankie Johan en Elsabe, vir die moeite wat julle met ons gemaak het en julle gasvryheid. Ongelukkig kon ons net 1 nag oorbly a.g.v. reisreëlings, maar gaan beslis weer kom kuier. Dit is ook 'n ideale bestemming vir 'n familie as jy jou kinders blootstelling wil gee aan 'n plaasomgewing en die veld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louis C - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis C
Gesin met klein kinders

Ruim, kalmte en natuurskoon.

Gerieflik, groot, daar's alles tot die heerlikste Karoo-skaap, braaipakkies te koop.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heather H - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Heather H
Saam met vriende

Home away from home, peace and quiet and welcoming hosts.

We loved the peace and quiet of the farm and the house was a real home away from home with everything we needed. The hosts were very friendly and welcoming and I would highly recommend this accommodation.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tertius D - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tertius D
Gesin met tieners

Die rustigheid van die Karoo beleef jy opreg by El Jo.

Baie dankie Elzabe en Johan vir julle hartlike ontvangs. Ons verblyf by julle was ongelooflik en ons sal julle nie sommer weer verbyry nie. Julle verblyf is van hoogstaande gehalte en kompeteer met enige gasteverblyf wat ons al by was. Baie dankie vir 'n wonderlike ervaring.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Poortjie Plaas, Langs die R384/AP2997, Vosburg, 8780, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDUxNjg5NjY5LWU0ZWItNDExYi1hOTBhLTY3MzlkNDYxMjFmNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 24 5 1 5 Farm Poortjie Off the R384/AP2997 8780 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.708236476903 22.841370329698