Simonstad Akkommodasie by El Mirador | LekkeSlaap
+28

El Mirador

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Victory-weg 15, Simonstad, 7975, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 600 per nag (vir 4 persone)

Beskrywing

El Mirador is hoog teen die hange in die historiese Simonstad geleë. Die luukse woonstel kyk uit oor die hele Valsbaai, van Kaappunt tot die bekende Kaapse Hangklip. El Mirador is 'n luukse selfsorgwoonstel. Die woonstel bied 'n asemrowende uitsig oor Valsbaai met Simonstad se seiljag-hawekom en die vlootbasis voor.

Die woonstel is smaaklik gemeubileer en beskik oor dubbelkamers wat elk 'n en suite-badkamer het. Die eenheid het 2 leefkamers waar gaste gesellig kan verkeer en 'n oopplan-kombuis. Verder is daar 'n groot balkon waar jy luilekker in die Suid-Afrikaanse son kan ontspan. Die eenheid bied slaapplek vir 4 mense en hier sal jy nooit met ander gaste hoef te deel nie, al is julle net 1 paartjie wat die eenheid bespreek.

Kyk hoe die Suidelike Noorkapperwalvisse baljaar van jou eie balkon af. Besoek Kaappunt-natuurreservaat of gaan swem saam met die pikkewyne by Boulders-strand.

Slaapplek

’n Bespreking by El Mirador sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 10 resensies vir El Mirador
Netheid
4.5/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Victory-weg 15, Simonstad, 7975, Wes-Kaap
  • Gaste dink El Mirador het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 600
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R1 600
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Victory-weg 15, Simonstad, 7975, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ2NjJmZmU5LTM1NjItNGQzMi1hZWNjLTA2NjE1ZDY0MmIyMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 600  per nag (vir 4 persone) 10 5 1 5 15 Victory Way Simon's Town 7975 Wes-Kaap 086 999 0018 12:00-21:00 10:00 -34.196091703834 18.431454516866
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za