LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by El Mirador | LekkeSlaap
+28

El Mirador

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 11 resensies vir El Mirador
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.5/5
Willem B - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem B
Gesin met tieners

Pragtige uitsig op die see. Groot, skoon en netjiese eenheid.

Lekker stil en rustig vir 'n goeie nag se rus. Sal enige tyd weer by jul oorslaap. Baie mooi uitsig op see.

Cornelia N - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelia N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very comfortable apartment with great views.

Friendly service. Spacious, comfortable apartment. Great views over the harbour and beach. Short drive to main road and beach.

El Mirador's terugvoer

Dear Cornelia,

Thank you for your lovely review. It was a pleasure having you stay with us. It is good to know that you enjoyed your stay here.

We always try to give our visitors lots of space to relax and to have the best view of False Bay, the dockyard, and the surroundings.

Hope to see you again soon!

Regards,
El Mirador

El Mirador
Yvonne P - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Yvonne P
Saam met vriende

Goed.

Baie gemaklik en fanatiese uitsig.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Good.

Very comfortable and great view.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

El Mirador's terugvoer

Hi Stan ,
It was a pleasure you family and friends staying with us at El Mirador. Thanks for your review!
Hoping to see you again in the not to distant future.
Kind Regards,
Dennis

El Mirador
Corrie M - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Corrie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Met so mooi uitsig wil ek altyd met vakansie wees.

Gerieflike blyplek, pragtige uitsig oor hawe en eienaar baie behulpsaam en vriendelik, sal beslis weer terug gaan in die toekoms.

Johan V - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Gesin met tieners

Asemrowende uitsig!

Gerieflik en baie goeie waarde vir geld.

Coenraad S - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Coenraad S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gekuier.

Bosse en nette belemmer uitsig nogal. Beveel beter TV-pakket aan. Het interessante boeke en tydskrifte geniet.

Johann E - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Johann E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ideale verblyf om omliggende plekke te verken.

Baie spasie vir lang verblyf. Skoon en uitstekend geleë.

Marileen L - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marileen L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Dis 'n ongelooflike lekker selfsorg-eenheid! Daar is alles wat mens benodig en nog ekstra. Dennis doen soveel moeite en stel belang in waar mens was asook om oulike voorstelle vir die "toeriste" te maak. Die uitsig kan mens nie in woorde beskryf nie! Jy bly onder en Dennis bo, maar dit pla glad nie. Baie oulik plek en bekostigbaar!

Neville C - Mei 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neville C
Saam met vriende

'n Asemrowende uitsig. En lekker kuierplekkie.

Net 'n klipgooi van die Kaap, het ons dié fantastiese wegbreekplekkie gevind. Ons het die mooiste uitsig van die see en berge gehad. Dit was 'n lekker kuierplekkie.

Ria S - Apr 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ria S
Gesin met tieners

Baie lekker gebly.

Baie huislike atmosfeer. Meer as net die basiese geriewe. Goeie stort, gerieflke beddens. Baie steil trappe. Ongelooflike uitsig.

Mike S - Aug 2013
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mike S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Baie goeie waarde vir geld met asemrowende uitsig. Sal dit beslis aanbeveel en sal ook weer kom kuier.

Vanaf R1 400
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R1 400
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R1 400
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Victory-weg 15, Simonstad, 7975, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ2NjJmZmU5LTM1NjItNGQzMi1hZWNjLTA2NjE1ZDY0MmIyMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 400  per nag (vir 4 persone) 11 5 1 5 15 Victory Way Simon's Town 7975 Wes-Kaap 086 999 0018 12:00-21:00 10:00 -34.196091703834 18.431454516866
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!