El Toro Park Guest Room

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

El Toro Park Guest Room is 'n gemeubileerde gastekamer in 'n privaat huis. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na oornagverblyf in El Toro Park in Kimberley. Die gastekamer is net 100 m van die Gariep Hospitaal af geleë.

Die gastekamer het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Daar is ook 'n TV, yskassie, en koffie- en teemaakgeriewe. Skuifdeure in die kamer lei na die tuin.

Veilige onderdakparkeerplek word voorsien.

Slaapplek

'n Bespreking by El Toro Park Guest Room sluit in:

1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Dienste

  •  Kamer daagliks skoongemaak
  •  Diens op aanvraag

Ekstras

  •  Kroegyskas
  •  Tee en Koffie Skinkbord

Elektriese Toebehore

  •  Haardroër
  •  Mikrogolfoond

Geriewe

  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Verekombers
  •  Waaier

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na El Toro Park Guest Room gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R550 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false