Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

El Toro Self-Catering

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 30% af

Kry 30% af vir verblyf wat 10 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Riana-straat 21, El Toro Park, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R600 R420 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

El Toro Self-Catering bestaan uit 2 knus woonstelle wat in El Toro Park, Kimberley, geleë is. Hierdie selfsorgwoonstelle bied slaapplek aan 6 gaste, 4 gaste kan in Eenheid 1 slaap en 2 gaste kan in Eenheid 2 slaap. Hierdie eiendomme is ideaal vir 'n gesin of groep vriende.

Eenheid 1 beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak.

Die oopplan-leefarea het 'n gemaklike rusbank, 'n TV en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, 'n ketel, eetgerei en breekware toegerus.

Eenheid 2 en 3 beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuisie is met 'n eenplaat-induksiestoof, ketel, broodrooster, mikrogolfoond, 'n yskassie, breekware en eetgerei toegerus.

Buite is daar 'n sit- en braai-area. Gratis WiFi en veilige parkeerplek agter 'n elektriese hek is op die perseel beskikbaar.

Aktiwiteite en besienswaardighede in die omgewing sluit Kimberley se gat en die myn museum, asook Belgravia Historic Walk, Die Pont Restaurant, Dronfield Natuurreservaat, voëlkyk, voetslaan en fietsry in.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 8 resensies vir El Toro Self-Catering
Netheid
4.5/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.4/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Camia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Jaar gelys 1

Ligging

  • Riana-straat 21, El Toro Park, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Gaste dink El Toro Self-Catering het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R600
R600 R420
per nag, vir 2 mense
Vanaf R600
R600 R420
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Riana-straat 21, El Toro Park, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd4ef417290bbd715f23613a472729082572a2a8d7b7c8d47e30a9c8db082e0d5879dbcb115c17296bdac12fef15cec9aa2e4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R600 nouVanaf R420 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 21 Riana Street El Toro Park 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -28.765615921854 24.74488824606
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem