Elandsbaai Akkommodasie by Elands Bay Fisherman's House | LekkeSlaap
+5

Elands Bay Fisherman's House

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Strandstraat 14 , Elandsbaai, 8011, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 400 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Elands Bay Fisherman's House bied gehalteverblyf teen die kus - ideaal vir 'n gesin of 'n paartjie wat op soek is na 'n heerlike wegbreek.

Dié huis beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en het slaapplek vir 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het ook 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Dié 2 slaapkamers deel die tweede badkamer.

Die oopplan-kombuis is toegerus vir selfsorg en daar is 'n binnebraai. Die sitkamer het gemaklike sitplek en pragtige see-uitsigte.

Daar is ook 'n buitebraai-area wat ideaal is op lieflike somerdae en -nagte aan die Weskus.

Slaapplek

’n Bespreking by Elands Bay Fisherman's House sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 19 resensies vir Elands Bay Fisherman's House
Netheid
4.1/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.1/5

Ligging

  • Strandstraat 14 , Elandsbaai, 8011, Wes-Kaap
  • Gaste dink Elands Bay Fisherman's House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Strandstraat 14 , Elandsbaai, 8011, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGEyZmQ1YmIyLTNkYjEtNGIwMy1hZDBkLTYyZDdmMWU5MzA2MA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 400  per nag (plek vir 6) 19 5 1 5 14 Strand Street Elands Bay 8011 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -32.311396 18.341178
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za