LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Elands Bay Fisherman's House | LekkeSlaap
+5

Elands Bay Fisherman's House

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 19 resensies vir Elands Bay Fisherman's House
Netheid
4.1/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.1/5
Stephan C - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephan C
Enkelreisiger

Dit was baie aangenaam, great ligging!

Ek kan vir seker die huis aanbeveel!

Nicole C - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Nicole C
Gesin met klein kinders

Reserved.

The house is perfectly situated with lovely sea views. The house’s furniture is dated, but acceptable. Elands Bay is wonderful. I would however not recommend the house as the cleanliness was questionable. The bedding and towels were clean, but my toddler kept finding stuff under furniture to try and eat. We had scarcely arrived and he had a cigarette top in his mouth from the garden. We had to move a broken mirror that was left out and broken tiles from the stoep. All and all it would’ve been great had the house been prepared. Couches also had animal hair on. We got a key and walked into a musty house. It was also very cold and the house had no heater for the bedroom. Not recommended at all for small children due to cleanliness and cold. There is also no shop nearby to buy something to assist with cold. Go prepared if you want to try it out. The location and beach is lovely.

Koch B - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Koch B
Saam met vriende

Baie netjies en is baie lekker geleë.

Huis het alles wat jy nodig het. Vat net iets saam vir muskiete in die aande.

Tharina M - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Tharina M
Gesin met tieners

Perfekte vakansieplekkie by die see.

Ons was aangenaam verras deur die groot ruimte, die huis is goed ingerig, kort so bietjie aandag binne en buite.

Andrea L - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Andrea L
Gesin met klein kinders

Fantastiese ligging.

Ons het al 'n hele paar keer in Elandsbaai gekuier en dis 'n oulike dorpie. Die huis het 'n goeie ligging voor teen die strand, maar ons is van mening dat die huurprys aan die hoë kant is.

Christopher T - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christopher T
Saam met vriende

Baie lekker kuierplekkie.

Dit is 'n baie lekker huis vir 'n klein familie. Goed toegerus met alles wat nodig is.

Loraine C - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Loraine C
Gesin met tieners

Heerlike blyplek voor op seefront.

Die huis het pragtige uitsig op die strand en see. Heerlike blyhuis met alles wat mens nodig het byderhand. Sou net graag televisie ingesluit wou gehad het. (Geen dekodeerder).

Elra D - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elra D

Heerlik gebly, voldoen aan al ons behoeftes.

Sal weer daar gaan bly.

Annemarie L - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie L
Gesin met klein kinders

Dit was fantasties!

Sal definitief weer huur dit was fantasties! Pragtige see-uitsig.

Lizarie P - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizarie P
Gesin met klein kinders

Perfek vir 'n wegbreek.

Dis op die see met die beste uitsig. Als wat mens nodig gehad het was in die huis. Hul het ook uit hul pad gegaan om te help toe ek my verblyf moes verkort het.

Ria-marié A - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Ria-marié A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie ligging, netjies en skoon.

Huis het goeie ligging voor op die see. Ons was egter baie teleurgesteld dat ons nie ingelig is dat ons ons eie dekodeerder moes saamneem nie. Vir die prys wat ons vir 2 mense betaal het, het ons eintlik verwag dat daar DStv sal wees. Kombuis is goed toegerus. Ons het ook tee (nie koffie nie), suiker en melk gekry. Eienaar kan dalk net oplet na die vervaldatum van die melk, want dit het al reeds 12 Januarie 2018 verval. Verder was die huis skoon en netjies.

Gerhard G - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Reg langs die see!

Teerpad al die pad tot Elandsbaai met mooi veldblomme op pad. Huis reg langs see. Mooi uitsig oor see. Lekker geëet by die Witmosselpot.

Amoré R - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amoré R
Saam met vriende

Ongelooflike mooi ligging, gemaklike verblyf.

Dit was vir ons vreeslik lekker om die aand daar te spandeer. Ons het gewens ons kon nog 'n dag langer bly, maar ons moes ongelukkig vertrek na die volgende bestemming. Ek sal dit beslis aanbeveel vir enige iemand wat die naweek daar tyd wil spandeer. Jy is loopafstand van die see en hotel af. Ek sal beslis plan maak om 'n naweek daar te gaan bly.

Reze B - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Reze B
Gesin met klein kinders

Rustig met die mooiste uitsig oor die see.

Die huis is skoon en netjies. Alles wat mens nodig het, is daar. Sal beslis weer kom.

Marie W - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie W

Uitstekend.

Alles wat jy nodig het. Heerlike binne-braai. Netjies.

Janet M - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janet M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, netjies, gerieflik.

Ons het 'n baie rustige tyd deurgebring. Die ligging was pragtig en reg op die see. Alles was skoon and netjies. Die beddens was baie gemaklik. Die kombuis geriewe was goed. Die badkamers was skoon.

Carien V - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carien V
Gesin met klein kinders

Fantastiese vakansie.

Al is die huis nie nuut nie, is dit netjies en skoon, die kombuis is goed toegerus, die beddegoed is lekker nuut en die binnebraai 'n groot plus. Baie naby die dorp en reg by die swemstrand. Waarde vir geld!

Pieter R - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Pieter R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Teleurgesteld met die akkommodasie.

Ons is baie teleurgesteld met die gehalte van die akkommodasie. Definitief te duur vir die gehalte wat mens kry. Die potte en panne is in 'n haglike toestand; die gehalte van die beddegoed is nie goed nie; die huis se meubels is oud; daar is merke teen die mure en ons voel die kothuis kon skoner gewees het.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Disappointed with accommodation.

We were very disappointed with the quality of the accommodation. Definitely overpriced for the quality of accommodation offered. The pots and pans are in a horrible condition; the quality of bedding is not good; the house has old furniture; there are scuff marks on the walls and we feel the cottage could have been cleaner.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Carien V - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carien V
Gesin met klein kinders

Great ligging!

Great ligging, netjies, gerieflik.

Vanaf R1 400
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Strandstraat 14, Elandsbaai, 8011, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGEyZmQ1YmIyLTNkYjEtNGIwMy1hZDBkLTYyZDdmMWU5MzA2MA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 400  per nag (plek vir 6) 19 5 1 5 14 Strand Street Elands Bay 8011 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -32.311396 18.341178
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!