Elands Valley Cottages

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Elands Valley Cottages bied selfsorgverblyf op 'n privaat plaas, ongeveer 15 km vanaf die hartjie van Dullstroom. Die plaas bied 'n rustige wegbreek, met voëlkyk geleenthede en die omgewing wemel met forel.

Elands Valley Cottages bied verblyf in 4 losstaande kothuise, elk met slaapplek vir 3 tot 10 gaste. Die eenhede het 2 of 4 slaapkamers en 1 of 2 badkamers. Elke eenheid het 'n kombuisie of 'n goed toegeruste kombuis met die basiese toerusting om te kook. Elke eenheid het ook 'n leefarea met 'n kaggel en 'n TV met sekere DStv-kanale.

Die kothuise is ongeveer 200 tot 400 m van mekaar af geleë. Daar is staproetes op die eiendom, en perdry kan ook gereël word. Dié dorpie is alombekend vir sy forel en reënboogforel.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Forelhengel
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Elands Valley Cottages gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R650 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za