Elandsbaai Woonstelle

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Hierdie verblyf-eenhede is 2 selfsorgwoonstelle in Elandsbaai Suid. Elandsbaai is 'n klein kusdorpie aan die Weskus van Suid-Afrika. Dit is 'n baie groot branderplankry-bestemming en is bekend vir die grotte wat die tuiste is van duisend jaar oue San-rotskuns.

Woonstel 1 het 2 slaapkamers en bied slaapplek vir 5 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 3 enkelbeddens. Die woonstel het 1 badkamer met 'n stort. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n yskas, stoof, mikrogolfoond, ketel en genoeg eetgerei, breekware, potte en panne vir 5 mense.

Woonstel 2 het 2 slaapkamers en bied slaapplek vir 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Die woonstel het 1 badkamer met 'n stort. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n yskas, stoof, mikrogolfoond, ketel en genoeg eetgerei, breekware, potte en panne vir 4 mense.

Elke woonstel het 'n aparte onderdak-braai met 'n uitsig oor Verlorenvlei.

Handdoeke en ekstra komberse word voorsien. Die perseel bied uitstekende selfoon-ontvangs.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Elandsbaai Woonstelle gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R800 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false