Elandsbaai Akkommodasie by Elandsbaai Woonstelle | LekkeSlaap
+13

Elandsbaai Woonstelle

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 31 resensies vir Elandsbaai Woonstelle
Netheid
4.1/5
Diens
4.2/5
Ligging
3.7/5
Veiligheid
4.1/5
Waarde vir geld
4.1/5
Hester S - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Hester S
Besigheidsreis

Gerieflik, veilig, sou graag ander TV-kanale wou hê. Kyk nie SABC-kanale nie.

Was gerieflik dankie.

Alta W - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Alta W

It was neat and tidy with everything we required.

See stars.

Elize V - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elize V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese skoon plekkie.

Baie lekker gebly, alles wat nodig was is daar.

Gerald D - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerald D
Besigheidsreis

Ons het 2 personeellede gestuur om in Elandsbaai te gaan werk, en hulle was ontsag vir die verblyf waar hulle van alles gehou het. Sal terugkom.

Sien sterre.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

We sent 2 staff members to work in Elands Baai and they were in awe of the accommodation they loved everything about it. Will be back.

See stars.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Tricia E - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Tricia E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful.

The accommodation is situated a distance from the town, so not within walking distance, but really peaceful, makes for a very good night's sleep. Very welcoming hosts who sent SMS updates on where to find the units and where they would leave the key for us.

Rita H - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Rita H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was net vir oornag.

Short and sweet - skoon, netjies en als daarin wat nodig was.

Dinah S - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Dinah S
Saam met vriende

Pragtige uitsig.

Lekker stil, vriendelike ontvangs. Alle basiese geriewe. Kamers gerieflik. Bietjie ver van die see. Elmarie het 'n hotel aanbeveel vir ete. Heerlik!

Melinda L - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Melinda L

Lekker basiese verblyf.

Stil, rustig en gemaklik! Baie vriendelike hostess, Elmarie. Kombuis is basies, kort definitief paar skerp messe. Kamers is lekker ruim en lekker sagte beddens. Bietjie ver van die see. Ons het slegs een aand oornag.

Patricia C - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patricia C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely place with a view over Elandsbaai.

Very nice location. Elmarie, the owner next door, is very friendly and we got the best rooibos tea from her as an added bonus.

Jos D - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jos D
Saam met vriende

Goeie waarde vir geld.

Ons is vriendelik ontvang deur die eienaar. Alles is skoon en netjies regdeur. Die geriewe en toerusting is heeltemal aanvaarbaar. Die verblyf was lekker.

Charlene M - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene M
Gesin met klein kinders

Heerlik ontspannend.

Dit was ons tweede keer daar en die eienaars laat jou soos familie voel. Regtig rustig en ontspannend.

Heinrich W - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heinrich W
Gesin met klein kinders

Ons het stilte van die stad se gewoel gesoek en Elandsbaai Woonstelle was vir seker die antwoord.

Elandsbaai Woonstelle sal ook 'n opsie vir ons wees vir twee gesinne wat saam vakansie of naweek wil hou. Weg van die stad se gewoel is Elandsbaai Woonstelle definitief die antwoord. Dit is bekostigbaar vir ons gewone mense.

Neels O - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Neels O
Gesin met klein kinders

Lekker vakansie.

Elmarie was baie gasvry en die eenhede is netjies en goed ingerig.

Ankia P - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Ankia P
Gesin met tieners

It was a good place to stay.

Elmarie, the owner, was very kind and the place itself was very clean. The bathroom window needs blinds or curtain as people can see in from the outside. There was one fan, another fan in the second room is needed. We did look for a washing line to hang clothes out on. Maybe an idea is to have a clothing horse or something similar available. But all in all a great place to stop off at.

Dirk B - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons kon lekker ontspan!

Elandsbaai woonstel 1 was 'n gerieflike blyplek vir my volwasse dogter, my vrou en my. Alles wat benodig was vir selfsorg was beskikbaar en ons het gerieflik en ontspanne gebly.

Zanne F - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Zanne F
Saam met vriende

Netjies en pragtige uitsig.

Baie vriendelike diens, netjies en goed ingerigte woonstel, met 'n mooi uitsig oor die vleiland.

Deon D - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Deon D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nie wat ons verwag het nie!

Kon elke beweging en gesnork van mense langsaan ons hoor, aangesien die mure nie dik genoeg gebou is nie!

Lindi D - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Lindi D
Gesin met klein kinders

Baie rustig gewees, lekker kuier stoep.

Plekkie was goed toegerus. Sal dalk aanbeveel vir iets hang vir die vlieë. Die plekkie is teen die berg, daar is geen veiligheidstralies. Sal dit aanbeveel. Dalk 'n gemaklike rusbank by die televisie.

Isabelle V - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Isabelle V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Als wat jy nodig het vir 'n rustig ontsnapping van die gejaag, met die mooiste landskappe.

Woonstelle is baie mooi ingerig, met al die toebehore wat jy moontlik nodig sal hê op vakansie. Ons gesin het heerlik hier gekuier en uitgerus. Groot dankie aan ons ons gaste vrou Elmarie en man was baie vriendelik en hulpvaardig.

Eugene C - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Eugene C
Gesin met klein kinders

Baie rustige en kalm atmosfeer.

Ons het baie lekker gebly daar en die stilte was lekker, maar ons het gevoel daar kon dalk sekuriteit gewees het omdat dit so stil area is en 'n mens skrikkerig was, maar dit was baie lekker en Elmarie is 'n baie aangename mens. Ons sal weer daar bly.

Anfred W - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anfred W
Gesin met klein kinders

A bit out of the way but very clean and tidy. Helpful hosts.

Would’ve preferred something closer to the beach but everything in Elandsbaai is but a 5 min drive, so no real hassle there.

Gerhard G - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike mense.

Vriendelike mense. Baie lekker.

Jeanne D - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jeanne D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflike verblyf naby die see.

Baie skoon netjies en gerieflike verblyf in 'n rustige atmosfeer. Vriendelike en behulpsame gasvrou. Ons het baie lekker gebly en uitgerus. Koop jou eie kruideniersware, braaihout, ens. voor jy arriveer.

Michael C - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael C

Dit was 'n kort, aangename verblyf.

Sal beslis weer kom. Die branders was ideaal vir branderplankry.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

It was a short but very pleasant stay.

We will definitely come again, surf was great.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Audrey B - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Audrey B
Gesin met klein kinders

Ons het warm en gasvrye ontvangs gehad, dankie Elmarie, en dankie vir jou man se bereidheid vir die leen van sy visgereedskap.

Baie dankie vir die heerlike kuier.

Elandsbaai Woonstelle's terugvoer

Groot plesier, julle is altyd welkom.

Elandsbaai Woonstelle
Michael S - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Michael S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly daar.

Net 'n TV met DSTV sal lekker wees.

Hannerie L - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannerie L

Heerlik.

Sal definitief weer daar bly.

Andrew E - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Andrew E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Niks om oor opgewonde te raak nie.

Die plek is nie mooi skoongemaak nie. Daar was sigaret-stompies en spinnerakke. Ons het vuur gemaak en die kamer langs die kaggel het na rook geruik. Ons het gedink dis naby die strand, maar wat 'n teleurstelling. Reisaanduidings was maar vaag.

Rochelle V - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Rochelle V
Saam met vriende

Vir vinnig oorslaap is dit perfek.

Aanwysings is nie duidelik nie.

Vernon F - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Vernon F
Saam met vriende

We felt safe and enjoyed the stay.

Shower water leaked onto the floor and could hear every word the guys in the unit next to ours spoke. No solid wall between the 2 units through the ceiling is the problem! Bedroom windows are cracked and need to be fixed.

Ina G - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies.

Baie netjiese plekkie en was perfek vir ons oorslaap.

Vanaf R800
per nag (plek vir 4)
Vanaf R800
per nag (plek vir 4)
Vanaf R800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Verlorenvlei Rylaan, , Elandsbaai, 8110, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 0
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDkzODc1YzEzLTFmOTItNDZkMi1iZDBhLWIxYTg1MDRlYTA2ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (plek vir 4) 31 5 1 5 Verlorenvlei Drive Elands Bay South 8110 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -32.318219134139 18.351373672485
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za