Elandsfontein Farm
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Ninell Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 81
Jaar gelys 11
Opsomming van Resensie
Lettie V - Mrt 2024
Algehele gradering
Ons wou nog langer bly, só oulik was die huis, met alles en nog meer!
Maryka K - Mrt 2024
Algehele gradering
Pragtig, rustig en bekostigbaar.
Shawn P - Okt 2023
Algehele gradering
No comments.
Charne R - Okt 2023
Algehele gradering
Very peaceful and quiet.
Denise D - Jul 2023
Algehele gradering
Was baie lekker.
Aj H - Mei 2023
Algehele gradering
Was baie lekker en rustig.
Augustha J - Apr 2023
Algehele gradering
Fantasties
Zoe I - Apr 2023
Algehele gradering
Home feeling.
Paulita B - Apr 2023
Algehele gradering
Perfek vir 'n rustige wegbreek.
Angelique K - Feb 2023
Algehele gradering
Ontspan en geniet.
Maretha S - Okt 2022
Algehele gradering
Lieflike plaaswegbreek.
Tracy F - Okt 2022
Algehele gradering
Delightful.
Marizelle M - Sep 2022
Algehele gradering
Perfek!
Francois P - Sep 2022
Algehele gradering
Ongelooflik.
Johann P - Aug 2022
Algehele gradering
Onverbeterlik.
Lees meerHettie B - Aug 2022
Algehele gradering
Beste waarde vir geld!
Ross C - Jul 2022
Algehele gradering
We stayed for two nights over a weekend.
Johann P - Mei 2022
Algehele gradering
Ek en my vrou het 'n onvergeetlike naweek op die plaas gehad, ons was konstant verras deur die aandag aan detail en die moeite wat in die eenheid aangebring is.
Joy G - Mrt 2022
Algehele gradering
Awesome.
Chris D - Feb 2022
Algehele gradering
Excellent.
Nico B - Feb 2022
Algehele gradering
Heerlik stil en rustig.
Johan D - Nov 2021
Algehele gradering
Rustig verblyf.
Anri B - Nov 2021
Algehele gradering
Dit was baie lekker en mooi. Beslis waarde vir jou geld.
Elandsfontein Farm se terugvoer
Dankie Anri! Ons ontvang julle graag!
Nicolette C - Jul 2021
Algehele gradering
Big comfortable rooms. Well priced. Quiet and peaceful.
Sunette M - Jun 2021
Algehele gradering
Rustige plaas-wegbreek
Esmarie B - Apr 2021
Algehele gradering
♡ A-m-a-z-i-n-g "go-to" plekkie ♡ !!
Jorica B - Mrt 2021
Algehele gradering
Pragtige en rustige omgewing.
Mardine K - Mrt 2021
Algehele gradering
'n Pragtige woonstel, huisie en plaas.
Moriette B - Nov 2020
Algehele gradering
Dit was ongelooflik mooi, baie vriendelike verwelkoming.
Chantelle C - Sep 2020
Algehele gradering
Rustig, stil. Goeie wegbreek van stadsgeraas af.
Dion K - Sep 2020
Algehele gradering
Beautiful farm, lovely stay.
Nicky M - Aug 2020
Algehele gradering
The perfect farm stay.
Lees meerNicky J - Mrt 2020
Algehele gradering
Plaasstilte in styl.
Willie N - Feb 2020
Algehele gradering
Peaceful, quiet, nice, great.
Alwyn D - Feb 2020
Algehele gradering
Perfek.
Jacqueline N - Feb 2020
Algehele gradering
Great place to stay.
Willie N - Feb 2020
Algehele gradering
Quiet, nice, great.
Shayna M - Nov 2019
Algehele gradering
Even though we were only there for one night we really enjoyed our stay.
Gerhard M - Sep 2019
Algehele gradering
Gasvry, skoon, netjies, baie oulike plekkie.
Theo L - Sep 2019
Algehele gradering
Plaasgerief.
Hester W - Sep 2019
Algehele gradering
Rustigheid en plaaslewe.
Christelle L - Sep 2019
Algehele gradering
Baie mooi, skoon en netjiese verblyf.
Lees meerElandsfontein Farm se terugvoer
Dankie vir goeie kommentaar - ons sal beslis hieraan aandag gee!
Why D - Jun 2019
Algehele gradering
Vriendelike mense. Lekker plaasatmosfeer.
Pieter S - Mei 2019
Algehele gradering
Knus en romanties.
Juanita S - Apr 2019
Algehele gradering
Baie mooi.
Marilise V - Mrt 2019
Algehele gradering
Die plek is baie netjies en gerieflik ingerig.
Belinda J - Mrt 2019
Algehele gradering
Dis was baie baie rustig en netjies, net wat ons gekort het!
Dave D - Feb 2019
Algehele gradering
Beautiful.
Willem E - Des 2018
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Marlise S - Des 2018
Algehele gradering
It was a delightful home away from home, stylish, comfortable and very peaceful.
Jacques D - Des 2018
Algehele gradering
Gerieflike, huislike akkommodasie.
Morne B - Nov 2018
Algehele gradering
Wonderlik.
Louise V - Okt 2018
Algehele gradering
Amazingly beautiful.
Cheryl M - Aug 2018
Algehele gradering
'n Lieflike naweekwegbreek uit die besige stad uit!
Crystal S - Aug 2018
Algehele gradering
Genotvol.
Philip B - Aug 2018
Algehele gradering
Verfrissend.
B S - Jun 2018
Algehele gradering
Uitstekende reëlings vanaf die eienaars met alles wat nodig is nog meer.
Louis V - Jun 2018
Algehele gradering
Gerieflik, rustig, veilig, spasie. Sommer alles in een lekkerte.
Angelique V - Mei 2018
Algehele gradering
A pleasant stay.
Anri W - Mei 2018
Algehele gradering
Rustige oornag plek uit die stadsgewoel.
Andre L - Mei 2018
Algehele gradering
Amazing.
M K - Apr 2018
Algehele gradering
Awesome farm cottage with all necessities.
Dawie V - Apr 2018
Algehele gradering
Excellent furnished, clean, well equipped one bedroom self-catering cottage on well maintained lawn landscape.
Sonja D - Mrt 2018
Algehele gradering
Ongelooflik lekker.
Herman T - Mrt 2018
Algehele gradering
Rustige omgewing en baie netjies.
Natasha D - Des 2017
Algehele gradering
Baie lekker en rustig gewees!
Antoinette D - Nov 2017
Algehele gradering
Ongelooflik netjies, vriendelike ontvangs.
Monique B - Nov 2017
Algehele gradering
Heerlik rustig.
Johannes D - Nov 2017
Algehele gradering
Lekker.
Francois S - Nov 2017
Algehele gradering
Aangenaam verras met stil plaas tussen al die woelinge van die stad met opregte boere gasvryheid.
Marcelle E - Sep 2017
Algehele gradering
Rustig en genotvol.
Erica S - Sep 2017
Algehele gradering
Baie rustig en netjies.
Manie V - Jul 2017
Algehele gradering
Skoon, vriendelik en baie lekker.
Anje V - Mei 2017
Algehele gradering
Het ons verblyf baie geniet!
Dawn R - Apr 2017
Algehele gradering
Lovely location, beautiful cottage.
Lees meerHenri P - Jan 2017
Algehele gradering
Baie gerieflik en ruim.
Suzanne B - Aug 2016
Algehele gradering
Ons het die verblyf terdeë geniet en was baie beïndruk met al die ekstra bederfies.
Carin O - Jun 2016
Algehele gradering
Lekker en stil in natuur
Silas J - Feb 2016
Algehele gradering
Excellent place to stay.
Eben J - Sep 2015
Algehele gradering
'n Rustige wegbreek met eie vryheid en uitstekende geriewe.
Celeste V - Apr 2014
Algehele gradering
Ons het dit baie geniet. Dit was rustig en die mense is baie vriendelik.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Elandsfontein Plaas, Johannesburg, 1429, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom