Elandsview Guesthouse
- Kapasiteit: 8 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plaas 3327, Erfdeel 12, Elandsview, Elandskraal, 3017, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 100 per nag (vir 2 persone)
Beskrywing
Elandsview Guesthouse is in Elandskraal, op die Battlefields-roete van die KwaZulu-Natal Middellande. Die gastehuis is op 'n plasie met 200 pekanbome naby Rorke's Drift en Isandlwana met 'n pragtige uitsig oor die Buffelsrivier-vallei.
Verblyf word gebied in 4 gastekamers. Daar is 2 ruim tuinkamers wat elk slaapplek vir 2 gaste het. Daar is ook 2 rondawelkamers wat elk slaapplek vir 2 gaste het. Elke kamer het 'n privaat stort en tee- en koffiemaakgeriewe.
Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike kombuis met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf en 'n wasbak. Daar is ook 'n vuurput-area en 'n gemeenskaplike swembad. Aandete kan op versoek voorsien word by die Elandsheim Retreat Restaurant wat 1 km af in die pad is. Gratis parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Ligging
- Plaas 3327, Erfdeel 12, Elandsview, Elandskraal, 3017, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Battlefields KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 8 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plaas 3327, Erfdeel 12, Elandsview, Elandskraal, 3017, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom