Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Elandsvlei Estate Chalet

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.9/5

Nicolas Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 26

Jaar gelys 3

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 2 resensies vir Elandsvlei Estate Chalet
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Ria P - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike rustige naweek op die pragtige landgoed.

Nicolas het ons vriendelik ontvang en seker gemaak alles is in orde. Absoluut geen steurnisse gehad nie en ons kon lekker rus. Baie wild gesien. Wees voorbereid op die grondpad wat bietjie langer kan duur as waarvoor mens beplan, maar andersins geen probleme nie. Die gebrek aan WiFi of selfoonsein by die chalet het ons gedwing om af te skakel en lekker te rus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marinda V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda V
Gesin met tieners

Asemrowende uitsig.

Heerlik gerus, natuurskoon geniet, stilte van natuur ingeneem. Melkweg in aand is ongelooflik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 450
per nag, vir 5 mense
Vanaf
Vanaf R2 450
per nag, vir 5 mense
Vanaf
R2 450
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marken-weg, Macouwpan Plaas 165 KR, Mookgophong, 0560, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6cb66f9fc380740af1d7c4c172767623fe6869776bcfcabfc9b61f34214c32eae8844fd8ba7f71c56755dc97b005d635fec6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 450 per nag, vir 5 mense 2 5 1 5 Marken Road Macouwpan Farm 165 KR 0560 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.314513489185 28.395066261292
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem