Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Elandsvlei Estate Farmhouse

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.9/5

Nicolas Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 26

Jaar gelys 3

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 4 resensies vir Elandsvlei Estate Farmhouse
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Mariette S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette S

Gerieflike huis vir 'n groot groep in 'n goed toegeruste huis.

Ons het die naweek baie geniet. 'n Rustige plaasatmosfeer met wild wat tot naby die woning kom. Ons was bevoorreg om kameelperde, volstruise en verskeie boksoorte te sien, en 'n ongelooflike sonsopkoms vanuit ons kamer te kon beleef. Die rustigheid het vir my uitgestaan. Dankie aan Nicolas (eienaar) en sy gesin wat die moeite gedoen het om ons te kom ontmoet toe hulle oppad terug was van hul vakansie. Ons sal definitief weer Elandsvlei besoek, maar vir 'n langer tydperk as 'n naweek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Magda J - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda J
Gesin met klein kinders

Fantasties.

Dit is gerieflik, netjies, en pragtig. Als wat mens nodig het, is daar. Dit was een van die lekkerste plekke waar ons nog was. Sal beslis weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riaan G - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan G
Saam met vriende

Wonderlik, skoon, netjies, pragtige diens en wonderlike gasheer.

Lekker ontspan en heerlik gekuier met vriende en ons klein kinders. Baie mooi wildsrit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Petrus V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petrus V

Baie lekker, rustige plek. Die huis was netjies en ten volle toegerus.

Die eienaars was baie vriendelik en het uit hulle pad gegaan om ons te akkommodeer. Ek sal beslus weer teruggaan na hulle toe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R6 700
per nag, vir 12 mense
Vanaf
Vanaf R6 700
per nag, vir 12 mense
Vanaf
R6 700
per nag, vir 12 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Macouwpan Plaas, 165, KR, Mookgophong, 0560, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA794507a0e84218da2ab9f4b97422937ae4b7104fd5a58fb27bdc6da858992bec5010a857d3e489a6f64e3be9e948602060a5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 700 per nag, vir 12 mense 4 5 1 5 Farm Macouwpan, 165, KR Mookgophong 0560 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.310768772934 28.427419483508
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem