Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Elangeni

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Diastellaweg 4003, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 10
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Elangeni is in die klein dorpie Bettysbaai geleë en bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamerhuis wat deur 'n Meksikaanse villa geïnspireer is. Die huis word omring deur inheemse fynbos en het 'n uitsig op die Kogelberge. Dis net 700 m vanaf Stony Point se pikkewynkolonie en 2,2 km vanaf Silver Sands-strand.

Die huis beskik oor 2 slaapkamers, 1 met 'n koninggrootte-bed en 1 met 'n koningingrootte-bed. Daar is 'n kaggel in die hoofslaapkamer vir koue aande en al die linne en badhanddoeke word voorsien. Maak die slaapkamers se dubbeldeure in die oggende oop om die oggendluggie te geniet. Die deure bied toegang tot 'n omheinde, privaat binnehof en dis die ideale plek om te kuier en te braai. Die huis het ook 'n fontein buite.

Die kombuis, eetarea en leefarea is oopplan. Dis in 'n Afrika-Koloniale-styl versier met unieke Afrika-kunswerke. Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolfoond, potte, panne, eetgerei, breekware en glasware. Die leefarea het gemaklike rusbanke en 'n kaggel. Die voordeur bied toegang tot 'n stoep wat oor 'n fontein met goudvisse kyk. Geniet die rustigheid en ontspan met 'n goeie boek terwyl jy op die Kogelberge kyk.

Slaapplek

’n Bespreking by Elangeni sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 12 resensies vir Elangeni
Netheid
4.4/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.2/5

Pat Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 108

Jaar gelys 11

Ligging

  • Diastellaweg 4003, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
  • Gaste dink Elangeni het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Diastellaweg 4003, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 10
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAARHTsAVan3dTRjORvHhST9miZgEoxqq4fB9W1ce0XImy9VSHufx?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4) 12 5 1 5 4003 Diastella Road Bettys Bay 7141 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.369109569017 18.892273306847
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem