20% af Kry 20% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
Elarduspark Akkommodasie by Elardus Palms | LekkeSlaap
+14
+14

Elardus Palms

Selfsorg
  • Langtermynverblyf-aanbod - Kry 20% af
  • Vanaf R375 R300 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bombanistraat 614, Elarduspark, Pretoria, 1068, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Elardus Palms bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n oopplanwoonstel op die eienaars se perseel in Elarduspark, Pretoria.

Die woonstel het slaapplek vir 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die woonstel beskik oor 'n sitarea en 'n kombuisie. Die kombuisie is met 'n yskassie, tweeplaatstofie, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n TV met sekere DStv-kanale. Die sitarea lei na 'n swembad-area met braaigeriewe en 'n lapa. Dié geriewe word met die eienaars gedeel,

Elardus Palms is 1,5 km vanaf Elarduspark Inkopiesentrum, 5,2 km vanaf Route 21 Business Park, 3,7 km vanaf Kloof Hospitaal en 8,1 km vanaf Menlyn Maine Central Square.

Slaapplek

’n Bespreking by Elardus Palms sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Ligging

  • Bombanistraat 614, Elarduspark, Pretoria, 1068, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R375
Vanaf R300
per nag (vir 2 persone)
was R375
Vanaf R300
per nag (vir 2 persone)
was R375
Vanaf R300
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bombanistraat 614, Elarduspark, Pretoria, 1068, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAR3lsrejr4wkugK5LqaupHWc7kV6OoY55DMrIX6noeoLRi1DTPy?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R375, nou Vanaf R300  per nag (vir 2 persone) 614 Bombani Street Elarduspark 1068 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.833940040577 28.265098271164
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za