LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Eldrew Guest House | LekkeSlaap
+63

Eldrew Guest House

Blits-aanbod 30% af

Kry 30% af vir verblyf voor 14 November 2021

  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Westonstraat 6, Die Bakke, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 100 R770 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Eldrew Guest House bied B&B-verblyf in Mosselbaai en spog met 'n mooi see-uitsig. Dié gastehuis is die ideale basis vanwaar gaste die dorp se besienswaardighede en aktiwiteite kan verken.

Verblyf is beskikbaar in 6 kamers wat geskik is vir 2 tot 4 gaste. Elke kamer het óf 'n en suite-badkamer óf 'n privaat badkamer en van die kamers het 'n gedeeltelike see-uitsig. Verder het elke kamer het 'n TV met sekere DStv-kanale en tee- en koffiemaakgeriewe.

Gaste kan ontbyt in die eetkamer of op die dek met 'n see-uitsig geniet en aandete is op versoek beskikbaar. Die gastehuis het gratis WiFi, 'n Jacuzzi op die dek, 'n gastesitkamer met 'n TV, braaigeriewe en veilige parkeerplek.

Kenmerke

Afrikaans
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Eldrew Guest House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Westonstraat 6, Die Bakke, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Eldrew Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R1 100
Vanaf R770
per nag (vir 2 persone)
was R1 100
Vanaf R770
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Westonstraat 6, Die Bakke, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8040eb4a47b1e356642828668710eb8cce8760235ce5c5ca0f634cc4a175d4cdc26e6002488e2c1c7110fde5e78ec150a00c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 100, nou Vanaf R770  per nag (vir 2 persone) 1 5 1 5 6 Weston Street Die Bakke 6500 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.1733917 22.1254399
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!