LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Elegance Guest House | LekkeSlaap
+20

Elegance Guest House

7 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 7 resensies vir Elegance Guest House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
5.0/5
Fanny N - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanny N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Quiet and very nice place.

Friendly staff and less than a km to the mall, less than 10 minuets drive to the Kruger gate.

Anelle R - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anelle R
Enkelreisiger

Voel soos huis.

Ek is hartlik welkom geheet en het dadelik tuis gevoel in my gemaklike groot kamer, lugverkoeling en groot badkamer. Heerlik geslaap op die gemaklike bed, dis min dat ek beter slaap in 'n gastehuis as in my eie huis maar dit was wel die geval. Ontbyt vars, vullend en smaaklik. Ek wens ek het jare gelede al vir Elegance gastehuis ontdek. Nogmaals baie dankie vir jul gasvryheid.

Elegance Guest House's terugvoer

Goeie dag Anelle,

Groot plesier en baie dankie vir die mooi woorde :)

Elegance Guest House
Leon S - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon S

Rustige slaapplekkie vir 'n moeë reisiger.

Sien sterre.

Elegance Guest House's terugvoer

Baie Dankie Pc, hoop om jou gou weer te sien :)

Elegance Guest House
Johan V - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Enkelreisiger

Baie gemaklik.

Sien sterre.

Elegance Guest House's terugvoer

Baie dankie Johan,

Groete van die Elegance span.

Elegance Guest House
Lettie B - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lettie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende oornagverblyf.

Elegance gastehuis voldoen aan alle vereistes. Jammer vir beperkte TV-kanale. Die gastehuis is baie smaakvol en die ontbyt heerlik. Dit is werklik waarde vir geld.

Elegance Guest House's terugvoer

Goeie dag Lettie,

Baie dankie aan julle, sien uit na die volgende keer wat julle kom kuier.

Groete van die Elegance span.

Elegance Guest House
Anna-marie D - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anna-marie D
Saam met vriende

Uitstekende oornagverblyf op pad Wildtuin toe.

Ons was in die kol toe ons hierdie oornagverblyf op pad Wildtuin toe bespreek het. Elegant soos die naam van die gastehuis aandui. Pragtige, kosbare skilderye teen die mure en mooi interieur. Groot kamers en badkamers, volledig toegerus. Die diens was puik en die personeel baie vriendelik. Ons het ook die groot ontbyt baie geniet. Dit is in 'n rustige omgewing met 'n mooi tuin. Die verblyf was billik in vergelyking met ander oornagplekke. Ons wil Elegance sterk aanbeveel.

Elegance Guest House's terugvoer

Goeie dag Anna-marie,

Baie dankie, hoop om julle gou weer te sien.

Groete van die Elegance span.

Elegance Guest House
Tertia V - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tertia V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Elegance Guest House is 5-ster in alle opsigte.

Jolinda en Rudi is mense mense. Hulle laat jou sommer met die instap tuis voel die atmosfeer is huislik. Die gastehuis is beslis 'n moet as jy in Phalaborwa wil of moet oorbly en selfs langer kuier. Ons het nou al weer, weer en weer daar geslaap oor 6 jaar en hulle standaard het konstant 5 ster gebly. Ons sien hulle beslis weer as ons daar moet slaap.

Elegance Guest House's terugvoer

Baie baie dankie vir die mooi woorde, julle is enige tyd welkom hier by ons.

Groete van die Elegance span.

Elegance Guest House
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 40 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Red Ivory-straat 5, Phalaborwa, 1390, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAHJikbnsdgtrIT3LKuOjzmwwp48rOOwwkkEMZFz8TmaHWvs2IVw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R650  per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 5 Red Ivory Street Phalaborwa 1390 Limpopo 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -23.939564024992 31.129506262565
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!