Elegance Overnight Facilities

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Elegance Overnight Facilities is in Lyttelton geleë en bied gerieflik gemeubileerde verblyf vir sakereisigers en vakansiegangers.

Gaste kan tussen 3 kamers met dubbelbeddens of enkelbeddens kies en van badkamers met baddens en storte gebruik maak. Beddegoed en handdoeke word voorsien. Daar is ook 'n TV met DStv, WiFi, 'n waaier en tee- en koffiemaakgeriewe in elke kamer.

Ontbyt word by die tarief ingesluit en gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike kombuis en sitkamer. Die kombuis is met 'n mikrogolfoond, yskas, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gaste kan hul maaltye by die etenstafel geniet. Die sitkamer het 'n TV met DStv en 'n knus kaggel.

Die gastehuis het 'n lieflike tuin waar gaste kan ontspan en daar is ook 'n swembad en parkeerplek.

Elegance Overnight Facilities is 900 m vanaf Netcare Unitas Hospitaal, 2,9 km vanaf Centurion se Gautrain-stasie en 3 km vanaf Centurion Mall. Daar is ook verskeie restaurante in die omgewing.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Kantoorgeriewe

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Elegance Overnight Facilities gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R650 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]